Eureka Emergency Medical and Rescue service

Eureka Emergency Medical and Rescue service Ambulance service and Healthcare organization based in Hopetown and Orania, Thembelihle region Northern Cape South Africa.

04/09/2025

Johan Barnard Johan Coetzer Louise Botes Wietzie Botes

04/09/2025

Goeienaand almal ek kom vra asb. Die gemeenskap se hulp🙏oom Gert van Copenhagen is gediagnoseer met aggressiewe kanker hy is reeds al 2 weke in Kimberley staat hospitaal. Finasieël is dit vir die tannie onmoontlik om elke dag iemand te betaal om haar Kimberley toe te neem, sy wil graag in Kimberley wees vir die volgende week + as oom Gert se behandeling begin en nog n moontlike operasie as julle in staat is om te help asb. Kontak my persoonlik by 0731707536 Susan Coetzer. Saam kan ons almal dit moontlik maak dat die tannie in n gastehuis naby die hospitaal kan bly vir die tydperk 🙌🏻 🚑❤️

16/07/2025

Bielie bou in Afrikaans!

Hopetown Koop en Verkoop Hopetown N Cape Vanderkloof Avontuur En Ekspedisies DOUGLAS KOOP EN VERKOOP AANLYN Gerda Pelzer...
16/06/2025

Hopetown Koop en Verkoop Hopetown N Cape Vanderkloof Avontuur En Ekspedisies DOUGLAS KOOP EN VERKOOP AANLYN Gerda Pelzer Marisa Vd Merwe Hoërskool Hopetown Johan Barnard Johan Coetzer Johan Pelzer

🚑 EUREKA EMRS – Your Emergency Medical Response Solution! 🚨

When every second counts, Eureka EMRS is just a call away!

🩺 24/7 Emergency Medical Response
💉 Qualified Paramedics & Advanced Equipment
🚑 Rapid Response Times
❤️ Dedicated to Saving Lives

Whether it’s an accident, medical emergency, or standby for an event — we’ve got your back!

📞 Call Now: 077 259 9850
Because your life matters.

🚑 EUREKA EMRS – Your Emergency Medical Response Solution! 🚨When every second counts, Eureka EMRS is just a call away!🩺 2...
16/06/2025

🚑 EUREKA EMRS – Your Emergency Medical Response Solution! 🚨

When every second counts, Eureka EMRS is just a call away!

🩺 24/7 Emergency Medical Response
💉 Qualified Paramedics & Advanced Equipment
🚑 Rapid Response Times
❤️ Dedicated to Saving Lives

Whether it’s an accident, medical emergency, or standby for an event — we’ve got your back!

📞 Call Now: 077 259 9850
Because your life matters.

🚨 EUREKA NOOD- EN REDDINGSDIENSTE 🚨Jou veiligheid. Ons prioriteit.🌧️ WENKE VIR VEILIGE BESTUUR OP NAT PAAIE 🌧️Reënweer v...
09/06/2025

🚨 EUREKA NOOD- EN REDDINGSDIENSTE 🚨
Jou veiligheid. Ons prioriteit.

🌧️ WENKE VIR VEILIGE BESTUUR OP NAT PAAIE 🌧️
Reënweer verhoog die risiko van ongelukke dramaties. Volg hierdie eenvoudige, lewensreddende wenke:

✅ Verminder spoed – Nat paaie verminder bandgreep. Ry stadiger as gewoonlik.
✅ Hou afstand – Laat genoeg ruimte tussen jou en die voertuig voor jou.
✅ Gebruik jou ligte – Skakel jou hoofligte aan vir beter sigbaarheid.
✅ Vermy skielike bewegings – Moenie skielik rem of draai nie; dit kan gly veroorsaak.
✅ Pasop vir plasings – Water op die pad kan aquaplaning veroorsaak.

📞 In 'n noodgeval, bel ons onmiddellik:
📱 EUREKA NOODLYN: 077 259 9850

🛟 Betroubaar. Professioneel. Gereed om te help – 24/7.

07/06/2025
0772599850 Ambulans noodnommer!
04/06/2025

0772599850 Ambulans noodnommer!

15/05/2025

Rocket HEMS Northern Cape

15/05/2025

Luckhoff blad Yolanda Coetzer Carien Strauss Frans Stottelaar Guilaume Van Rensburg Louise Botes Johann Botes Tikkie Delport Wietzke Potgieter André van der Westhuizen Hopetown Koop en Verkoop Nadine Pieterse Nadia Schietekat Thomas Van Dalen Edwin De West Jolize Steenkamp Duvenhage

Ambulance service and Healthcare organization based in Hopetown and Orania, Thembelihle region Northern Cape South Africa.

Hopetown Koop en Verkoop Hoërskool Hopetown Hoërskool Douglas Orania Sakekamer - Nuut Hoërskool Hopetown Johan Barnard J...
15/05/2025

Hopetown Koop en Verkoop Hoërskool Hopetown Hoërskool Douglas Orania Sakekamer - Nuut Hoërskool Hopetown Johan Barnard Johan Coetzer Louise Botes Wietzie Botes Wietzke Potgieter DOUGLAS KOOP EN VERKOOP AANLYN Douglas Koop en Verkoop

Die Wen span in samewerking met Bo-Karoo Gesondheidsdienste. Want ONS GEE OM!
06/05/2025

Die Wen span in samewerking met Bo-Karoo Gesondheidsdienste. Want ONS GEE OM!

Address

9 Riebeeckstreet
Hopetown
8750

Telephone

+27772599850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eureka Emergency Medical and Rescue service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Eureka Emergency Medical and Rescue service:

Share