Ons Tuiste Humansdorp

Ons Tuiste Humansdorp Old Age Home/Ouetehuis

08/05/2026

Liewe vriende, familie, werker, boere, besighede, rampbestuur, noodwerker en ons gemeenskappe

Die hewige reënval en oorstromings het ons almal half in ongeloof gelaat.
Sprakeloos om te verwoord wat binne ons aangaan... oorweldigend en angswekkend...
Ons Tuiste d**k aan elkeen wat geraak is en help, julle is in ons gebede.
Jesaja 43:2 "As jy deur water gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie..." Mag julle hierdie teenwoordigheid en krag in die middel van die storm ervaar.
Onthou asseblief dat fisiese besittings vervang kan word, maar dat julle veiligheid die belangrikste is.
Ons bid vir beskerming, krag vir die opruiming wat voorlê, en vrede wat die verstand te bowe gaan. Mag die Here ons help sien waar Hy besig is om te werk, selfs te midde van die storm, puin en chaos. Ons plaas ons vrese, verliese en toekoms in U hande, want ons weet U is getrou. Psalm 34:19 "Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses".
Amen
Sterkte en baie liefde van Ons Tuiste

14/04/2026
07/04/2026
Groot dank aan St Francis Rotariers wat ons inwoners en personeel kom bederf het met geskenk pakkies vir Paasfees ✝️ U g...
03/04/2026

Groot dank aan St Francis Rotariers wat ons inwoners en personeel kom bederf het met geskenk pakkies vir Paasfees ✝️ U goedhartigheid en mooi 💙 word waardeer.

Dankie Oakridge Academy vir die pragtige gebaar en uitreik na ons bejaardes in die te huis. Dit was so vrolik en lekker ...
23/03/2026

Dankie Oakridge Academy vir die pragtige gebaar en uitreik na ons bejaardes in die te huis. Dit was so vrolik en lekker om saam julle te kon kuier en bedien te word. Dankie vir die lekker bederfie en saam versier. Julle gebede saam ons inwoners is wat kosbare skatte wat ons graag in ons Hemelse skatkis bewaar. ❣️ 🙏

Vrydag, 13 Maart 2026. High tea fondsimsamelings projek. Ten spyte van baie warm dag het inwoners steeds heerlik gekuier...
17/03/2026

Vrydag, 13 Maart 2026. High tea fondsimsamelings projek. Ten spyte van baie warm dag het inwoners steeds heerlik gekuier op die lapa en kombuis personeel het hul beste gegee om dit n feestelike funksie te maak. Dankie Surika, Maryna, Koekie en span vir jul toegewydheid, heerlike eetgoed en pragtige tafels. Dankie aan elke inwoner wat die funksie ondersteun het. Fotos vertel n eie verhaal 🙌🏻🌹🫶🏻👏

Veels geluk met ons Maart maand verjaarsdae
04/03/2026

Veels geluk met ons Maart maand verjaarsdae

Address

20 Heugh Street
Humansdorp
6300

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Tuiste Humansdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ons Tuiste Humansdorp:

Share