
15/07/2025
Ek het nie 'n seuntjie van my eie nie maar ek weet seuntjies gee net stywer en harder en langer drukkies 💙
Hierdie foto's en video van 'n 30 weke oue seuntjie is op 'n yskoue wintersoggend laas maand geneem. Hy het sy ogies geknip en die mooiste glimlag vir ons gegee :)