
15/05/2025
Bekoor se vaarwel. Wat ‘n geskenk was dit om vir Jeffrey’s Baai te kon bak vir ‘n jaar. ♥️
Dankie vir almal wat bestel het, gesê het dis okay as my starter nie te great perform het nie.
Vir die wat weer en weer bestel het.
Dalk sien ek julle in Bloemfontein.
👋🏼😘