Ane Anemay Terblanche

Ane Anemay Terblanche Anemay had germ cell tumor cancer and now AML leukemia

Vandag sou jy 12 geword het.... sjoe Ane hoe wens ek nie vir net nog een partytjie beplan... die opgewondenheid.....die ...
11/02/2024

Vandag sou jy 12 geword het.... sjoe Ane hoe wens ek nie vir net nog een partytjie beplan... die opgewondenheid.....die fees wat dit sou wees..
Vandag het ons vir jou kersies gebrand... maar dis nie dieselfde .... niks voel soos partyjie sonder jou hier.

Hoop jy sing en dans lekker in die Hemel my pop... ons verlang na jou en kan nie wag om jou weer te sien... al is dit in ons drome... kom kuier vir ons...
Pappa het jou gunsteling kosse gekoop... ons het probeer my skat maar mis jou so baie.

08/10/2022

Die Hemel het nog n engel gekry. Ons liefste Ane is by Jesus

07/10/2022

Baie dankie vir elke gebed en boodskap. Almal wat vir Ane ken weet dat sy baie moed en uithouvermoe het. Maar ons besef dat God n groter plan met haar lewe het, en dat haar aardse tyd min raak. Ons gun haar om by Jesus se voete te gaan rus en kind te wees. Ons gaan nie enige boodskappe in die tyd verder antwoord. Wil graag die tyd saam met haar spandeer.

Bid asb saam ons vir Ane
02/10/2022

Bid asb saam ons vir Ane

Van af Christel, Anรฉ se Mamma

Ane was vandag vir so uur wakker en regop gesit. Baie slym uit longe gesuig. Hul het haar morfien verminder. Drs het besluit om n nuwe sentrale lyn Dinsdag in teater in te sit en dan ook vir haar n ander traggie in te sit wat 2dele het. 1 wat permanent inbly en die ander deel kan vervang word sonder om die wond te beskadig.

Ons vra dat jul asb saam ons sal bid dat Ane se beenmurg bloed en plaatjies en witbloed selle maak.

Drs het besluit dat hul die Aspergilosis fungus sjirurgies sal moet verwyder. Maar voor hul dit kan doen moet haar bloed tellings eers beter wees.

Sy is steeds op die ventilator en ons bid rerig dat Liewe Jesus haar longe gou sal gesond maak

Please keep on praying!

14/09/2022

Vanaand spreek ek genesing oor jou uit Ane Terblanche in die naam van die Vader,Seun en die Heilige Gees. Dat ons Vader jou totale genesing sal gee en jou as n lewendige dissipel,n lewendige engel,n lewendige getuienis sal gebruik op aarde. Dat jy (Ane) sal gevul wees met die Heilige Gees. Liewe Jesus,ons gee Ane oor aan U, ons plaas haar lewe in U hande,U is in beheer.ons vra dat U haar sal genees,dat U haar sal spaar en gebruik om U woord en naam te verkondig en duisende mense sal help terugkeer na U. Amen๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿ™

Bid saam ons die gebed wat Riaan vir haar bid in die hospitaal asb.

03/04/2022

Ane is ge diagnoseer met AML Leukemia. Gaan volg asb haar op Kilometers vir Ane.

28/09/2019

Ane se volgende drs besoek is 21 en 22 Oktober. sy sal dan weer mri doen en chirurge sien en onkoloog. Hou haar in jul gebede asb.

Queen for a day... thanx reach for a dream yolanda and sandra for treating them... cant wait to hear about all the fun.....
26/09/2019

Queen for a day... thanx reach for a dream yolanda and sandra for treating them... cant wait to hear about all the fun...

Dit gaan nog goed met Ane. Sy geniet skool baie en doen volgende week weer bloed toetse.   Die foto is laasweek geneem ....
15/08/2019

Dit gaan nog goed met Ane. Sy geniet skool baie en doen volgende week weer bloed toetse. Die foto is laasweek geneem .. dis sooo spesiaal en ons is baie dankbaar vir wonderlike mense in ons lewens. Dankie vir almal wat bid en omgee

22/07/2019

Dr was nou hier. Hy se CT scan lyk goed. Ane het osteoperose by werwels. maar gaan calsium aanvulling kry. sy moet vir volgende paar maande baie versigtig wees en nie op boude val of stamp. Die histologie lyk ook baie goed en daar is geen aktiewe selle. Ons is baie dankbaar vir dit. Dankie vir almal se gebede en ondersteuning.

19/07/2019

Ane is uit teater uit. sal dinsdag histologie uitslae he. als het goed afgeloop. sal mri oor 2 weke herhaal. dankie vir almal se gebede.

not all super heros wear capes... some wear theatre gowns and rocking it... lets do this... dankie vir almal se gebede.
19/07/2019

not all super heros wear capes... some wear theatre gowns and rocking it... lets do this... dankie vir almal se gebede.

Address

Jeffrey's Bay
6330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ane Anemay Terblanche posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram