
07/10/2025
๐ฌ๏ธ๐๐จ As die windjie waai in Jeffreysbaai... ๐ฌ๏ธ๐๐จ..is daar geen beter plek om te skuil as by Smitties Koop & Verkoop - Jeffreysbaai! ๐๐๏ธ๐ช
Kom loer bietjie in โ hierโs altyd iets om jou oog te vang ๐, jou huis op te helder ๐กโจ en jou beursie te laat glimlag ๐๐ฐ!
Of jy nou op soek is na iets prakties ๐ง, iets mooi ๐ธ, of sommer net โn lekker winskopie ๐ โ jy sal dit by Smitties kry! ๐ฅ
Dis skoolvakansie ๐๏ธ๐, so bring die familie saam ๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ en kom waai deur ons vol winkel โ jy weet nooit watter skatte ๐ jy gaan ontdek nie!
๐ Smitties Buy & Sell
๐ MaโVr: 9:00โ17:00 | ๐๏ธ Sat: 9:00โ13:00
๐ 042 293 3725
๐ฑ 083 455 7625
๐ 15 Woltemadestraat, Jeffreysbaai