Jeffreysrus Aftree-oord

Jeffreysrus Aftree-oord Jeffreysrus Aftree-oord bied versorging en verblyf vir bejaardes in Jeffreysbaai aan.

Die dames van die VLV Jeffreysbaai het ons Jeffreysus  siekboeg inwoners lekker bederf.Hulle het pragtige sag handgemaak...
18/08/2025

Die dames van die VLV Jeffreysbaai het ons Jeffreysus siekboeg inwoners lekker bederf.
Hulle het pragtige sag handgemaakte eetkamerstoel kussings gemaak en aan ons geskenk. Matrone Annelise Rathbone is hier saam die vlytige dames, Hannelie Louw, Koekie Ge**er (voor en ook inwoner) Grethen Vosloo( 083 284 2602). Kontak Grethen gerus indien u enige inligting verlang oor die VLV se ander projekte. Groot dank aan die dames vir hulle onbaatsigtige en vrygewige harte. Dit word opreg waardeer. BAIE DANKIE!!!

Address

Hoek Van Koraal En Dolly Varden Straat
Jeffreysbaai
6330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeffreysrus Aftree-oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Jeffreysrus Aftree-oord:

Share

Jeffreysrus Aftree-oord

Tans bied Jeffreysrus die volgende fasiliteite aan bejaardes bo die ouderdom van 60 jaar:


  • ‘n Siekeboeg wat beskik oor ‘n praktyknommer wat erken word deur mediesefondse. Die siekeboeg brei voordurend uit en versorg reeds 57 pasiënte.

  • 14 Privaat woonstelle wat met die Siekeboeg verbind is, waarvan die verblyfreg verkoop is.