13/05/2026
Ons residente en span was omtrent bederf vandag. Mooi musiek, dankbare harte en soveel liefde!
Dankie Chris Coetzer, jou stem is 'amazing' en dankie Mosaic Funeral Group - Putting the pieces together dat jul altyd uit jul pad gaan om soveel terug te gee.