
30/12/2022
Hey everyone wake up!!
Time to change to HerbAfrique natural talc!
Much safer than these industrialised products which may be dangerous to babies wellness!
Call me for details on 0837905478
Johnson & Johnson verskaf steeds hul omstrede talk gebaseerde babapoeier produk aan Suid-Afrikaanse kleinhandelaars.
Dit is meer as twee jaar nadat die babapoeier van die Amerikaanse en Kanadese rakke getrek is weens gesondheidsgevare vir kinders.
Die maatskappy se tak in Suid-Afrika het geen werklike datum gegee van wanneer die produk amptelik van plaaslike rakke verwyder sal word nie.
Dit is die grootste babapoeier handelsmerk in die land.