10/09/2025
Sien ek JOU by die Die NUWE JY-FEES?
Jy kan uitsien na ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐๐๐ถ๐ป๐ธ๐ฒ๐น๐, ๐ด๐ฒ๐๐ผ๐ป๐ฑ๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ-, ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐ป๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ-, ๐ฒ๐ป ๐ณ๐ถ๐ธ๐๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ๐๐๐ฎ๐น๐น๐ฒ๐๐ท๐ถ๐ฒ๐, ๐ผ๐ฒ๐ณ๐ฒ๐ป๐๐ฒ๐๐๐ถ๐ฒ๐, live musiek, heerlike koffie en kos, รฉn die legendariese ๐๐ฎ๐ฎ๐ ๐ฑ๐ถ๐ ๐ฏ๐น๐ผ๐บ-๐ฝ๐ฟ๐ฒ๐๐น๐ผ๐ผ๐ฝ (5 km) saam met Helpende Hand.
Topklas sprekers en werkswinkels
ยท Hoe slaap jou gesondheid ontwrig of stig โ Marijke Coetser, slaapkonsultant
ยท Genoeg! Stop die leuens wat jou selfvertroue steel โ Gretha Wiid, motiveringspreker
ยท Oorweeg jy botoks of vullers? Hierโs die nuutste tendense in estetiese skoonheid! โ Dr Riekie Smit, estetiese spesialis
ยท Dissipline alleen is nie genoeg vir sukses nie โ Dr Catherine van Heerden, sielkundige
ยท Van Ozempic tot osoon โ wat werk regtig vir verslanking? โ Maryke Bronkhorst, dieetkundige
Bring ล vriendin GRATIS โ slegs R149 vir 2. Koop jou kaartjie hier: https://voelgoed.co.za/product/nuwe-jy-fees-2025-vol/
ยท Saterdag 20 September
ยท 06:30
ยท Serengeti Gholfklub, Kemptonpark
Geborg deur CSN โ ล gewigsverliesprogram wat vinnig resultate lewer, kliek csnutritional.com