Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma

Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma We do Funerals, Cremations, Funeral Policies, Tombstones and Funeral Advice

Ons het vandag finaal totsiens gesê aan ń legende Vernor KoopmanWerksaam al die jare by Face Adrenalin (die bungee)Die T...
09/05/2026

Ons het vandag finaal totsiens gesê aan ń legende Vernor Koopman

Werksaam al die jare by Face Adrenalin (die bungee)
Die Tsitsikamma gemeenskap en toerisme is ń ware juweel armer.

Sy teraardebestelling te Coldstream Tsitsikamma
Rus In Vrede🕊️

Ons bedien die hele Langkloof en Tsitsikamma
28/04/2026

Ons bedien die hele Langkloof en Tsitsikamma




“Deur gedra deur Sy genade” so sê Oom Abraham Bosch van Haarlem in die Wes-Kaap wie vandag ń hele 100 jaar jonk is. Hy i...
15/04/2026

“Deur gedra deur Sy genade” so sê Oom Abraham Bosch van Haarlem in die Wes-Kaap wie vandag ń hele 100 jaar jonk is. Hy is Kouga Plus se oudste bestaande lid. Baie geluk tata Bosch!!! Mag ons Liewe Vader oom nog baie jare spaar 🎉🎊🥳🎁

Ons groet finaal vir Dokter Jannie Stander. Sterkte aan sy pragtige vrou Terry, dogter Tineke, familie, personeel, vrien...
11/04/2026

Ons groet finaal vir Dokter Jannie Stander. Sterkte aan sy pragtige vrou Terry, dogter Tineke, familie, personeel, vriende en gemeenskap. Mag jul vertroosting in ons Vader vind..

Rus In Vrede Dokter🕊️🩺🤍

Goeie More hiermee die skakel vir Dr Jannie Stander
10/04/2026

Goeie More hiermee die skakel vir Dr Jannie Stander

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Neem asb kennis..Dr. Jannie Stander se troosdiens vind plaas Vrydag 10 April om 11:00 te NG Kerk Kareedouw.
01/04/2026

Neem asb kennis..
Dr. Jannie Stander se troosdiens vind plaas Vrydag 10 April om 11:00 te NG Kerk Kareedouw.

Ons neem vandag finaal afskeid van ń baie spesiale en besonderse vrou.. ń vriendin, tannie, suster en engel van die Tsit...
26/03/2026

Ons neem vandag finaal afskeid van ń baie spesiale en besonderse vrou.. ń vriendin, tannie, suster en engel van die Tsitsikamma en Kareedouw gemeenskap. Rus In Vrede tannie Leonie De Lange🌷🕊️🌷

“Deur gedra deur Sy genade” so sê Oom Abraham Bosch wie hierdie jaar April maand 100 jaar jonk word. Hy is Kouga Plus se...
20/01/2026

“Deur gedra deur Sy genade” so sê Oom Abraham Bosch wie hierdie jaar April maand 100 jaar jonk word. Hy is Kouga Plus se oudste bestaande lid. Mag ons Liewe Vader oom nog baie jare spaar. Wat ń voorreg om aan oom se sy te kon staan vandag😇

Ons neem vandag afskeid van James Patrick O’Neill1961 - 2025 Ons wens sy vrou, kinders en familie alle sterkte toe en bi...
23/12/2025

Ons neem vandag afskeid van James Patrick O’Neill

1961 - 2025

Ons wens sy vrou, kinders en familie alle sterkte toe en bid vir hul vir vertroosting.

Rus in vrede 🕊️

Ons neem vandag finaal afskeid van ń geliefde dogter, suster, kleindogter en vriendin.Monique Barnard 1995-2025Roudiens ...
29/11/2025

Ons neem vandag finaal afskeid van ń geliefde dogter, suster, kleindogter en vriendin.

Monique Barnard
1995-2025

Roudiens 10:00 NG Kerk Port Elizabeth.

Rus Sag 🤍🕊️🤍

Ons groet vandag finaal vir Martinus Steyn..1938-2025Hy was woonagtig te Sanddrift Tsitsikamma. Ons d**k besonders aan s...
24/10/2025

Ons groet vandag finaal vir Martinus Steyn..

1938-2025

Hy was woonagtig te Sanddrift Tsitsikamma. Ons d**k besonders aan sy dogter Amanda, sy seun Jaco en familie.

Rus In Vrede oom Martinus🕊️🌻🕊️

Address

7 Riebeeck Street
Kareedouw
6400

Telephone

+27718986722

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma:

Share