Herfsland Home for the Aged

Herfsland Home for the Aged We offer compassionate care and safe living options for seniors, including 24-hour frail care.

Herfsland se Visie:

Om n volledig ediens aan die ouer persone in die gemeenskap van kemptonpark en Tembisa te lewer wat die voldoende insluit:
* Programme vir aktiewe veroudering
* Dienssentrumdienste
* Tuisversorgingdienste
* Resindensiele versorging
* Veilige en bekostigbare verblyf vir
minderbevoorregte ouer persone
* Lewensregeenhed

e

Herfslands Vision is:

To provide complete services to older persons in the communities of Kempton Park and Tembisa that include the following:
* Programmes for active ageing
* Managing a service centre
* Home based care service
* Residential services
* Save and affordable housing for less
privileged older persons
* Life rights unite

’n Gemeenskap waar jy tuis voel.By Herfsland glo ons dat elke dag met warmte, sorg en menswaardigheid gevul behoort te w...
13/04/2026

’n Gemeenskap waar jy tuis voel.

By Herfsland glo ons dat elke dag met warmte, sorg en menswaardigheid gevul behoort te wees. Hier word jy deel van ’n gemeenskap wat jou raaksien, respekteer en ondersteun. Dis ’n plek waar jy nie net woon nie, maar werklik tuiskom.

Van liefdevolle versorging tot lewendige aktiwiteite en rustige oomblikke in die tuin is Herfsland ’n plek waar die lewe steeds mooi en betekenisvol bly.

Neem asseblief kennis dat Herfsland se jaarlikse prysaanpassing op 1 Mei in werking tree. Indien jy of ’n geliefde opname oorweeg, is dit ’n goeie geleentheid om voor 1 Mei navraag te doen.

📍 Adres: 21 Cactus Weg, Allen Grove, Kempton Park

💛 Verswakte sorg: vanaf R15 782 per maand

🌿 Semi-sorg: vanaf R12 341 per maand

🕊 Korttermynsorg: vanaf R485 per dag

🏡 Lewensregeenhede: op aanvraag

Om meer te wete te kom oor ons tehuis en die verskillende sorg wat ons bied, besoek gerus ons webwerf: https://herfsland.co.za of skakel ons by 011 972 5417 | manager@herfsland.co.za

Hierdie Paasfees was vir Herfsland ekstra besonders.Ons harte is vol dankbaarheid vir die mooi gebare van omgee wat hier...
08/04/2026

Hierdie Paasfees was vir Herfsland ekstra besonders.

Ons harte is vol dankbaarheid vir die mooi gebare van omgee wat hierdie tyd so spesiaal gemaak het. Baie dankie aan Tannie Julie van ons lewensregeenheid wat op 88 jaar oud die pragtige Paasfeesruiker vir Herfsland se voorportaal gemaak het. Dit het soveel warmte en vreugde gebring.

Ons wil ook ons opregte waardering uitspreek teenoor NG-gemeente Bonaero Park in Kempton Park vir die liefdevolle skenking van handgemaakte kniekomberse. Dit het ons inwoners diep geraak. Een tannie het met groot emosie vertel hoe kosbaar hierdie oomblik vir haar is, omdat sy self in haar jonger dae komberse gehekel en uitgedeel het en nou die voorreg het om self een te ontvang.

Dit is oomblikke soos hierdie wat ons herinner hoe waardevol liefde, omgee en gemeenskap werklik is.

Happy Easter from all of us at Herfsland. May this special time be filled with peace, gratitude, and the joy of being to...
03/04/2026

Happy Easter from all of us at Herfsland. May this special time be filled with peace, gratitude, and the joy of being together with family.

Easter is a meaningful reminder to slow down, reflect on what the holiday is truly about, and cherish the moments spent with the people we love most. If you and your family are gathered around the table, sharing stories, or simply enjoying each other’s company, we hope that your day is filled with warmth and blessings.

Eyes down, markers ready! It’s Bingo time at Herfsland! 🎲✨Staying active and socially connected is a vital part of life ...
31/03/2026

Eyes down, markers ready! It’s Bingo time at Herfsland! 🎲✨

Staying active and socially connected is a vital part of life here. Our weekly Bingo sessions are always a highlight, filled with laughter, friendly competition, and, of course, some exciting prizes!

There is never a dull moment when we’re chasing that "Bingo!" together. 🎊🌼

Dit is boodskappe soos hierdie wat ons harte warm laat klop. Baie dankie aan die Prinsloo-gesin vir hierdie pragtige woo...
26/03/2026

Dit is boodskappe soos hierdie wat ons harte warm laat klop. Baie dankie aan die Prinsloo-gesin vir hierdie pragtige woorde van waardering. 🌸

"Hiermee wil ek namens Marie, Johan en Gerrit Prinsloo vir Herfsland se personeel en bestuur baie dankie sê vir al julle liefde, omgee en versorging. Ons besef dat dit nie altyd 'n maklike werk is nie, maar dat julle dit doen ten spyte van die omstandighede. Julle almal het ‘n baie spesiale plek in ons harte en ons dank God vir ‘n span soos julle."

Ons is geëerd om na julle geliefdes om te sien. Dankie vir die vertroue wat julle in ons span stel! ❤️

Our vision for 2026 is simple: to continue being a place where every resident feels valued, heard, and truly at home. ✨A...
18/03/2026

Our vision for 2026 is simple: to continue being a place where every resident feels valued, heard, and truly at home. ✨

At Herfsland, we are committed to:

• Providing holistic, person-centered care.
• Fostering a vibrant community of belonging.
• Upholding the dignity and independence of every individual.
• Embracing growth through kindness and innovation.

Together, we are building a future filled with compassion and purpose. 🏠🌿

Peace of mind is knowing your loved one is in safe, caring hands, even for a short stay. 💚Our short-term care services p...
10/03/2026

Peace of mind is knowing your loved one is in safe, caring hands, even for a short stay. 💚

Our short-term care services provide a supportive environment for seniors who need extra assistance during recovery or while their primary caregivers take a well-deserved break. Whether it’s for a few days or a few weeks, we ensure a seamless transition into our warm community.

Learn more about our care options: https://herfsland.co.za/frail-care-and-semi-care/

Surrounded by beautifully kept gardens and open outdoor areas, Herfsland offers residents the freedom to enjoy nature in...
24/02/2026

Surrounded by beautifully kept gardens and open outdoor areas, Herfsland offers residents the freedom to enjoy nature in a safe and tranquil environment. 🌸

Whether it’s a morning stroll, time in the sunshine or a moment of rest under the trees, these spaces help nurture both body and soul.

19/02/2026

’n Gemeenskap waar jy tuis voel.

By Herfsland glo ons dat elke dag met warmte, sorg en menswaardigheid gevul behoort te wees. Hier word jy deel van ’n gemeenskap wat jou raaksien, respekteer en ondersteun. Dis ’n plek waar jy nie net woon nie, maar werklik tuiskom.

Van liefdevolle versorging tot lewendige aktiwiteite en rustige oomblikke in die tuin is Herfsland ’n plek waar die lewe steeds mooi en betekenisvol bly.

📍 Adres: 21 Cactus Weg, Allen Grove, Kempton Park
💛 Verswakte sorg: vanaf R15 782 per maand
🌿 Semi-sorg: vanaf R12 341 per maand
🕊 Korttermynsorg: vanaf R485 per dag
🏡 Lewensregeenhede: op aanvraag

Sien meer aanlyn: https://herfsland.co.za/

16/02/2026

❤️ Valentynsdag Oggendtee by Herfsland

Wat ’n heerlike dag vol liefde en saamkuier. Die kos was uit die boonste rakke, alles pragtig volgens tema en die atmosfeer gevul met warmte.

Lydia se sang was ’n besonderse hoogtepunt en almal het dit baie geniet.

By Herfsland vier ons nie net Valentynsdag nie, ons vier mekaar. ❤️

Address

21 Cactus Avenue
Kempton Park
1619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herfsland Home for the Aged posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share