Marike Greyling RD - SA Dieetkundige / Dietitian

Marike Greyling RD - SA Dieetkundige / Dietitian Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marike Greyling RD - SA Dieetkundige / Dietitian, Nutritionist, Vanderbijlpark, Kempton Park.

Kinders moet porsie-groottes volgens hul hande eet en volwassenes volgens hul eie. Handpalm vleis, vuis stysel en res gr...
01/10/2019

Kinders moet porsie-groottes volgens hul hande eet en volwassenes volgens hul eie. Handpalm vleis, vuis stysel en res groente. Dis ń maklike en gesonde manier om elkeen se porsies vir hom/haar reg in te skep. 🍽 👌🏻

Maak seker jou kind se dieet sluit die volgende vitamiene en minerale in vir goeie konsentrasie: Omega 3, magnesium, vit...
12/04/2018

Maak seker jou kind se dieet sluit die volgende vitamiene en minerale in vir goeie konsentrasie: Omega 3, magnesium, vit C, yster, sink en B-vitamiene.

20/02/2018
Dis bietjie kras gesê maar regtig die waarheid! Wens mense wil dit besef. Marike Greyling
14/12/2017

Dis bietjie kras gesê maar regtig die waarheid! Wens mense wil dit besef. Marike Greyling

n Eenvoudige Bovril / Marmite toebroodjie is baie laag in Energie en hoog in proteien en yster. Goeie keuse vir lae bloe...
08/11/2017

n Eenvoudige Bovril / Marmite toebroodjie is baie laag in Energie en hoog in proteien en yster. Goeie keuse vir lae bloeddruk, om meer yster in te neem en vir gewigsverlies. Ook n goeie keuse vir die kiddies :o)

Aarbeie is in Seisoen! n Koppie bevat maar 190Kj en 90mg Vit C (jou daaglikse RDA). Maak soos ek: ń Lekker vars aarbei-s...
17/10/2017

Aarbeie is in Seisoen! n Koppie bevat maar 190Kj en 90mg Vit C (jou daaglikse RDA). Maak soos ek: ń Lekker vars aarbei-smoothie met Aarbeie uit my eie tuin (sien onder :o)

Studies toon dat prebiotika (vesel in veral appels, avo's, piesangs, uie en volgrane) baie NB is vir die voed en groei v...
27/07/2017

Studies toon dat prebiotika (vesel in veral appels, avo's, piesangs, uie en volgrane) baie NB is vir die voed en groei van probiotika (goeie bakterie in die dermkanaal). Wat weer bydra tot versterkte immuniteit, verbeterde gemoeds-toestand en verlaagde simptome van spastiese dikderm.

n Goeie manier om meer peulgroente (bone) in te kry = Sop!Dis vullend, hoog in vesel en ryk aan B vitamiene. Lekker warm...
22/07/2017

n Goeie manier om meer peulgroente (bone) in te kry = Sop!
Dis vullend, hoog in vesel en ryk aan B vitamiene. Lekker warm sop vir die koue dae.

;o)
04/07/2017

;o)

Address

Vanderbijlpark
Kempton Park
1911

Opening Hours

09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marike Greyling RD - SA Dieetkundige / Dietitian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category