
30/06/2021
Volgens die POPIA WET wat more, 1Julie 2021, intree, moet ek vra:
1). As jy nog op die blad wil bly, is jy baie welkom.
2). Die wat nie meer wil bly, sal jul asb, julself verwyder.
Ons almal ken seker nou teen die tyd waaroor dit gaan, anders gaan Google dit en bemagtig jouself. Ons mag nie persoonlike inligting openbaar nie. Dus, asb. kom ons hou by die reels.