
18/07/2024
GHOLFDAG
Ondersteun Caritas se βBully Bustersβ program in skole!
π
Datum: 11 Oktober 2024 (Vrydag)
π£ Tyd: 08:30
π Plek: Kimberley Gholf Klub
π Fantastiese pryse te wen!
ποΈ Veiling ten bate van Caritas
π Geborgde gaatjies (Nat gaatjies ingesluit) .
Ingesluit:
ποΈ Rondte Gholf
π Prysuitdeling (17:30)
π½οΈ Aandete
β³ 4 Ball alliance - scramble drive - betterball .
Borg 'n putjie:
β’ R1500 per bof/setperk
β’ R2500 vir albei
β’ Klubhuis borg @ R3500
Sluit aan vir 'n dag vol pret en goeie doelwitte! π