Bullish Health and Beauty

Bullish Health and Beauty Private nail bar and personal training studio. Husband and wife duo. Invest in your wellness. Health is Wealth.

28/04/2026

Ekt gister die goed weggegooi, anders bly almal dit gebruik... Die probleem met plastic gereedskap is wanner dit aan hoe temprature 🌑 blootgestel word. Dit smelt, stukke breek af en jy kry dit in oor tyd... Dis klomp klein veranderinge wat naderand optel en n verskil maak.

Ek is op n "journey " waar ek stuk stuk doen wat ek kan vir ons huishouding om ons "toxic load" te verminder. Dit vat tyd en mens moet realisties wees, mens gan nie ooit 100% als kan reg doen nie.

Hoop julle hou van die reeks πŸ€—

Tiny feet, big love πŸ‘£πŸ©·Such a special set created for a beautiful mama-to-be’s baby shower 🍼✨
24/04/2026

Tiny feet, big love πŸ‘£πŸ©·
Such a special set created for a beautiful mama-to-be’s baby shower 🍼✨

23/04/2026

So lyk die lewe met n Bullterrier πŸ˜‚πŸ€” Jyt geen "personal space" nie. Als wat jy doen kom doen hulle ook ... En byt nog die arme plant πŸͺ΄ en maak n 15 min werkie in n 25 min werk πŸ₯ΉπŸ€·β€β™€οΈ

At least "no one got hurt in the process "

Groen blom bak is van Food lovers in Hartenbos.(garden walk mall)

18/04/2026

Dag 3 van geen suiker in my koffie... Ekt nie gedink dit gan my so vang nie πŸ₯ΉπŸ˜…Ek moet se dit proe lekker ek miss nie die suiker nie, maar ek kom agter my lyf miss dit seker πŸ€”πŸ€£

En daar byt die vark hondjie my vinger ook nog lekker diep oop... Dit was perongeluk. Ekt n inspuiting by Grootbrak Apteek gekry en dit was die beste inspuiting wat ek nog gekry het, ekt niks gevoel en my arm is die volgende dag nie eens seer nie.

Divan het vir my bederf met koffie by Seattle in Hartenbos ,toe die Barista hoor ons hondjie verjaar toe maak hy sommer vir my n Minnie koffie kunsie πŸΎπŸ•

14/04/2026

Raak sommer nou ontslae van dai ou water bottel wat al ewig in jou kar le en oor en oor gebruik word 🫠 ...

Die lang termyn gevolge tas veral jou hormone aan. Die chemikaliee na-aap veral sekere hormone en kan jou hormoon balaans uitgooi... vir mans en vroue.

Jy kan self bietjie gaan Google πŸ€” wat plastic bottels doen oor die lang termyn (veral as dit in die son staan en jy gebruik dit oor en oor)

Volg saam op die nuwe "series" oor hoe klein veranderinge oor tyd n groot verskil op jou lewe kan maak.

07/04/2026

Gesondheid is nie net wat jy eet nie. Dis ook wat jy doen. Reuk, geure en goed wat met jou vel in aanraaking kom op n gereelde basis kan jou hormone veral impak.

Onthou sekere areas van nou liggaam se vel is dun, bv jou nek. Dis letterlik waar jou skildklier sit. Onder jou arms is meer van jou lymph.

En asb moet nie meer kos in plastic warm maak nie... skep dit in n bord of glas bak. πŸ™

Lat weet as jul n deel 2 wil he πŸ§‘πŸ‘‹

05/04/2026

Minnie roep haar pa 🀣 sy soek net kos. Stompie aan die ander kant wou in le...

27/03/2026

Ekt besef ja ek kyk wat ek in neem, maar wat van wat ek an sit ? Wat asem ons in heeldag? wat doen ons wat dalk n ander inpak kan he?

Ek wil nie mense bang maak nie, dis veranderinge wat mens maak oor n tydperk. Ekt n jaar plan min of meer van wat ek wil bereik om my "toxic load" te verminder.

Ekt reeds met my manier van eet nie net gesond probeer maak, maar ook dit meer "nutrient dense " te maak.

Ja daars verskeie navorsing en dis vreeslik oorweldigend om dit deur te gaan. Ek volg my hart en wat ek voel die Here in my gedagte plaas om te doen.

Lesotho nails. πŸ‡±πŸ‡ΈSpecial photo from my client on her Lesotho trip, showcasing her custom nails.πŸ’™πŸ€πŸ’š
25/03/2026

Lesotho nails. πŸ‡±πŸ‡Έ

Special photo from my client on her Lesotho trip, showcasing her custom nails.πŸ’™πŸ€πŸ’š

23/03/2026

Minnie was so sick... She got worse and worse, the medicine got more and more... it was a vicious circle. We took it in our own hands to research and learn about their skin problems and the autoimmune disease.

Shes so much better πŸ™not 100% but we'd say 90% there. She was on some strong medicine...

We did work with a vet who wanted to get to the root cause as well as a raw diet to sum it up in short.

Address

16 Da Gama Street
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27837027458

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bullish Health and Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Bullish Health and Beauty:

Share