Fraaimed

Fraaimed Your local family doctors in Klein Brakrivier (PnP Centre, downstairs). Caring, professional healthcare for the whole family.

Cash patients welcome | Most medical aids accepted
πŸ“ž Book your appointment today

Ons neem ’n klein ruskansie saam met die openbare vakansiedae πŸ’šπŸ‘‰ Gesluit op 27 April & 1 MeiMaar moenie bekommer nie – o...
23/04/2026

Ons neem ’n klein ruskansie saam met die openbare vakansiedae πŸ’š
πŸ‘‰ Gesluit op 27 April & 1 Mei

Maar moenie bekommer nie – ons is Saterdagoggend oop!
πŸ‘‰ 25 April 08:00 – 11:00

Geniet die langnaweke en bly veilig!

No time to visit the doctor during the week? No problem.We are open on these Saturdays in April:πŸ—“οΈ 11 & 25 April⏰ 08:00 ...
08/04/2026

No time to visit the doctor during the week? No problem.
We are open on these Saturdays in April:
πŸ—“οΈ 11 & 25 April
⏰ 08:00 – 11:00
Phone to make an appointment.
πŸ“ž044 023 0285

GeseΓ«nde Paasfees!Neem asseblief kennis: Ons is toe oor die langnaweek, en sal Dinsdag weer terug wees. πŸ‡πŸ’š
03/04/2026

GeseΓ«nde Paasfees!

Neem asseblief kennis: Ons is toe oor die langnaweek, en sal Dinsdag weer terug wees.
πŸ‡πŸ’š

Hierdie skoolvakansie & Paastyd is ons hier vir die hele gesin πŸ£πŸ’›Van siek kleintjies tot ouers wat net gemoedsrus nodig ...
26/03/2026

Hierdie skoolvakansie & Paastyd is ons hier vir die hele gesin πŸ£πŸ’›
Van siek kleintjies tot ouers wat net gemoedsrus nodig het β€” ons help met sorg en deernis.

βœ”οΈ Selfde-dag konsultasies
βœ”οΈ Vriendelike, persoonlike diens
βœ”οΈ Sorg vir kinders Γ©n volwassenes

πŸ“ Pick n Pay Sentrum, Klein Brakrivier (Onderste vloer)
πŸ“ž 044 023 0285 πŸ“±079 584 3235

Geniet die vakansie β€” ons kyk na julle gesondheid.

Dokters in Klein Brak, hier vir jou en jou familie!By ons praktyk in Klein Brakrivier is ons trots om persoonlike, omvat...
23/03/2026

Dokters in Klein Brak, hier vir jou en jou familie!

By ons praktyk in Klein Brakrivier is ons trots om persoonlike, omvattende en sorgsame mediese diens te lewer – van jong tot oud. πŸ’šπŸŒΏ

Ons dienste sluit in:
βœ”οΈ Algemene konsultasies
βœ”οΈ Chroniese siekte bestuur (soos diabetes, hoΓ« bloeddruk, ens.)
βœ”οΈ Kinder- en gesinsgesondheid
βœ”οΈ Vrouegesondheid
βœ”οΈ Klein prosedures
βœ”οΈ Akute siektes en sekere noodgevalle
βœ”οΈ Bloedtoetse en EKGs

Ons glo in deeglike sorg, luister na ons pasiΓ«nte, en bou langtermyn verhoudings met die gemeenskap.

πŸ“ž Kontak ons vandag om β€˜n afspraak te maak – ons sien uit daarna om jou te help!
044 023 0285 | 079 584 3235

Kind2Hearing is Donderdag middag, 19 Maart weer by ons praktyk.πŸ’šπŸ‘‚
18/03/2026

Kind2Hearing is Donderdag middag, 19 Maart weer by ons praktyk.πŸ’šπŸ‘‚

Goeie nuus vir ons weermag gemeenskap!Fraaimed Family Clinic is nou gekontrakteer met RFMCF (weermag mediese fonds).Ons ...
16/03/2026

Goeie nuus vir ons weermag gemeenskap!

Fraaimed Family Clinic is nou gekontrakteer met RFMCF (weermag mediese fonds).

Ons is ook met verskeie ander mediese fondse gekontrakteer, sodat ons ons pasiΓ«nte so maklik as moontlik kan help.

Indien jy onseker is of jou mediese fonds aanvaar word, kontak gerus ons ontvangs.

πŸ“ž 044 023 0285.

πŸ‘΅πŸ‘΄ Pensioenarisse Afslag by Fraaimed Family ClinicElke Woensdag ontvang pensioenarisse 10% afslag* op konsultasies.Ons w...
12/03/2026

πŸ‘΅πŸ‘΄ Pensioenarisse Afslag by Fraaimed Family Clinic

Elke Woensdag ontvang pensioenarisse 10% afslag* op konsultasies.

Ons waardeer ons senior pasiΓ«nte en sien daarna uit om na julle om te sien.

Kontak ons ontvangs vir meer inligting of om ’n afspraak te maak.
πŸ“ž044 023 0285
🟒079 584 3235

Neem asseblief kennis van ons oop Saterdae hierdie maand.πŸŒΏπŸ’š
09/03/2026

Neem asseblief kennis van ons oop Saterdae hierdie maand.πŸŒΏπŸ’š

πŸ‘‚βœ¨ Gratis Gehoor Sifting βœ¨πŸ‘‚Het jy al gewonder hoe jou gehoor regtig is?Kind2Hearing bied gratis gehoor sifting by ons pr...
17/02/2026

πŸ‘‚βœ¨ Gratis Gehoor Sifting βœ¨πŸ‘‚
Het jy al gewonder hoe jou gehoor regtig is?
Kind2Hearing bied gratis gehoor sifting by ons praktyk aan op sekere dae.
VroeΓ« opsporing maak ’n groot verskil – bespreek gerus jou afspraak vandag.
πŸ‘‚βœ¨ Free Hearing Screening βœ¨πŸ‘‚
Have you been wondering about your hearing?
Kind2Hearing is offering free hearing screenings at our practice .
Early detection makes a big difference – book your appointment today

πŸ’— Vrouegesondheid | Women’s HealthAlles wat jy nodig het vir jou gesondheid β€” op een plek.πŸ“Fraaiuitsig, Kleinbrak (Pick ...
15/01/2026

πŸ’— Vrouegesondheid | Women’s Health
Alles wat jy nodig het vir jou gesondheid β€” op een plek.
πŸ“Fraaiuitsig, Kleinbrak (Pick n Pay-sentrum)
πŸ“² WhatsApp 079 584 3235
πŸ“ž044 023 0285

Ons sal hierdie Saterdag oop wees van 8 tot 12. Maak gerus 'n afspraak!🌿
15/01/2026

Ons sal hierdie Saterdag oop wees van 8 tot 12. Maak gerus 'n afspraak!🌿

Address

33 Brinkley Street, Fraaiuitsig
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraaimed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category