Donnalize La Jane Nail Beauty And Slimming Salon

Donnalize La Jane Nail Beauty And Slimming Salon stockist and retailers of KALAHARI PRODUCTS

Nails: Evo colour DanéCuticles: sanitizer damages🤣🤣🤣
04/07/2020

Nails: Evo colour Dané
Cuticles: sanitizer damages🤣🤣🤣

Uiteindelik mag ons weer ons deure oopmaak vanaf môre Saterdag 20 Junie. Dankie Vader vir hierdie wonderwerk!!!Verskeie"...
19/06/2020

Uiteindelik mag ons weer ons deure oopmaak vanaf môre Saterdag 20 Junie. Dankie Vader vir hierdie wonderwerk!!!

Verskeie"protocols" moet ingestel word om die veiligheid van myself asook my kliënte te verseker.

Dis as volg:

1) Geen masker, geen ingang
2) met aankoms moet my kliënt haar hande sanitize of gaan was met warm water en seep vir 20 sek
3) met aankoms moet n teenwoordigheidsregister ingevul word
4) slegs 1 kliënt per terapeut, geen vriendinne mag jou kliënt vergesel na die salon nie
5) ongelukkig sal geen koffie, tee, drinkgoed of eetgoed aangebied mag word nie
6) geen eetgoed of drinkgoed mag vanaf buite ingeneem word in my salon nie
7) geen kliënt mag in die wagarea wag nie, hy/sy moet in haar/sy motor wag totdat die vorige kliënt uit is
8) die oppervlak sal gesanitize word na elke kliënt
9) indien jy as kliënt bietjie olik voel, kanselleer liewers jou afspraak

Die opening van my verskillende takke as volg:

Donnalize la Jane Klerksdorp Tak:
Open Maandag 23 Junie

Angels Bio Sculpture Educators and Distribution Klerksdorp
Open nou voltyds vanaf Maandag 23 Junie

Donnalize la Jane Coligny Tak:
Open Maandag 6 Julie

Sien uit om julle almal weer mooi te maak en ek bedank elkeen solank vooraf vir jul samewerking in die verband.

Elkeen se afsprake sal so gou as moontlik deurgegee word.

Salongroete

Dankie aan KALAHARI vir hierdie homecare kit. Nou kan elke kliënt tuis hul facials doen met Kalahari se professionele sa...
15/05/2020

Dankie aan KALAHARI vir hierdie homecare kit. Nou kan elke kliënt tuis hul facials doen met Kalahari se professionele salon gesigprodukte totdat ek julle weer kan help. Lockdown opgewondenheid. Kontak Donnalize 083 7493 493 om jou DIY kit te bestel.

30/04/2020

Liewe kliënt
Neem asb kennis dat die salon steeds gesluit is vir behandelings, en dat ons eers mag oopmaak op Level 1, maar dat jy vanaf 1 Mei enige bio sculpture naelproduk asook Justine en Kalahari produkte mag aankoop.
Kontak my gerus vir verdere besonderhede.
Ek mis elke liewe kliënt se glimlag en teenwoordigheid, maar ter wille van ons elkeen se veiligheid moet ons net vasbyt, een van die dae sien ons mekaar weer.

Liefde en salon groete
Donnalize ###

LOCKDOWN NAELS, wanneer ek besluit dis nou tyd om te werk, maar die enigste kliënt wat ek tot my beskikking het......MYS...
19/04/2020

LOCKDOWN NAELS, wanneer ek besluit dis nou tyd om te werk, maar die enigste kliënt wat ek tot my beskikking het......MYSELF😬😬😬
with acrylic ombre overlay #

09/04/2020

KENNISGEWING!!
Salon bly steeds gesluit agv Lockdown en open hopenlik Mei maand, of sodra Lockdown verby is.
Mag Jesus jul elkeen dra deur hierdie moeilike tyd.
Liefde groete Donnalize

05/04/2020

EK VERLANG MY DOOD NA AL MY KLIËNTE!!!

26/03/2020

Vanmiddag 17:00 toe moes ek soos miljoene ander mense my besigheid se deure sluit, teen my wil. Ekt probeer positief bly, en ekt my bes probeer om humor in hierdie situasie in te bring, maar hier waar ek op my bed lê is my hart sooo seer, die knop is in my keel my trane loop uit my oë, vloei oor my wange....dit voel soos n droom, n onwerklikheid, hoe sluit jy n deur wat al vir 20 jaar suksesvol is😪😪en jy mag nie môre teruggaan nie, al is jy al vir April vooruit vol bespreek, ek weet, glo en vertrou dat die Here ons hierdeur sal dra, dat ons die stukke van die gebreekte puzzle weer sal optel en dat ek sal aangaan, ek gaan dalk n paar treë terugval, maar eks gewoond daaraan, het al baie geval, maar nog altyd weer sterker opgestaan! Die keer gaan dit net langer vat....Ek gaan my werk mis, my kliënte, my PASSIE!!! Ek wil nie by die huis sit nie, ek wil werk, ekt vanmiddag uit my salon gestap en gesê: LIEF JOU..........

23/03/2020

Geagte Kliënt

Die salonne Klerksdorp tak SOWEL AS Coligny tak sal gesluit wees vanaf

Vrydag 27 Maart -16 April.

Ek gaan April se afsprake weer moet uitwerk so ek sal elkeen van julle van n nuwe datum en tyd voorsien sodra ons presies weet wanneer ons weer mag werk.

Ek weet in my hart dat Jesus ons almal deur hierdie moeilike tyd sal dra, ons moet bly glo, hoop en vertrou, maak nie saak hoe donker dit nou daar buite lyk nie, moet net nooit moed verloor nie!!.

Wees veilig, moenie hoop verloor nie en bly bid, bid met alles in jou, want glo my, Jesus luister!

Besigheid gaan aan soos normaal tot en met Donderdag aand 26 Maart.

Salon groete

Donnalize

Dankie Helia D! Ekt nog altyd gesê eks die beste waks terapeut in Noordwes ha ha!!! Thank you for promoting  my business...
04/03/2020

Dankie Helia D! Ekt nog altyd gesê eks die beste waks terapeut in Noordwes ha ha!!! Thank you for promoting my business!!!

Now in stock Kalahari soothing lips!
11/02/2020

Now in stock Kalahari soothing lips!

Same person, different skin!! This is what we have achieved in ONLY 6 MONTHS with KALAHARI PROFESSIONAL TREATMENTS!!!  T...
17/01/2020

Same person, different skin!! This is what we have achieved in ONLY 6 MONTHS with KALAHARI PROFESSIONAL TREATMENTS!!! This is one happy client - There is only one way to go and its the way to KALAHARI😁😁

Address

FLAMWOOD Avenue FLAMWOOD KLERKSDORP
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Donnalize La Jane Nail Beauty And Slimming Salon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Donnalize La Jane Nail Beauty And Slimming Salon:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram