Koster Tuiste vir Bejaardes

Koster Tuiste vir Bejaardes Akkommodasie vir bejaardes wat nie onafhanklik in die gemeenskap kan woon nie. Koster tuiste vir Bejaardes is geopen op 1 November 1984. F.J. Labuschagne. P.J. S.F.

Die verrigtinge het plaas gevind in die Prosch saal. Opening was gedoen deur Ds. Verwelkoming deur Ds. Groenewald. Oorsig van Ontstaansgeskiedenis deur Mnr. J.J.S. Robbertse. Die onthulling van die hoeksteen is om 12h00 deur Sy Edele Mnr. Kotze gedoen. Mnr. L. de Beer (Argitek) oorhandig die sleutel en die gebou kon besigtig word. Die tehuis is 37 jaar oud en ons is dankbaar vir elke jaar wat ons

bestaan. Ons beleef elke dag groot vreugde en hartseer, mense kom en gaan maar die Tehuis bly. In elke hoekie van die Tehuis is daar herinneringe van liefde en verlies. Ons dank God ons Vader vir al Sy liefde en genade, dat Hy ons dra deur alles.

Ons inwoner van die maand Tannie Esther Jansen van Vuuren het vanoggend haar bederfie gekry. Baie dankie aan Wilma Cave ...
03/06/2026

Ons inwoner van die maand Tannie Esther Jansen van Vuuren het vanoggend haar bederfie gekry. Baie dankie aan Wilma Cave van Flower Blessing vir die Pragtige blomme en aan Koster Tuiste vir Bejaardes se personeel vir die ontbyt in die bed.

03/06/2026
Lekker oggend met voorlesing deur Mev. M. Heymans.
28/05/2026

Lekker oggend met voorlesing deur Mev. M. Heymans.

Frank Opperman - REUNIE... Dankie Rene en NG kerk Derby dat ons dames by Koster Tuiste vir Bejaardes dit saam julle kon ...
24/05/2026

Frank Opperman - REUNIE... Dankie Rene en NG kerk Derby dat ons dames by Koster Tuiste vir Bejaardes dit saam julle kon geniet.
Frank Opperman was puik!

Die mooie dames van Koster Tuiste vir Bejaardes is oppad na NG kerk Derby om Frank Opperman se REUNIE te kyk.
23/05/2026

Die mooie dames van Koster Tuiste vir Bejaardes is oppad na NG kerk Derby om Frank Opperman se REUNIE te kyk.

22/05/2026

Kyk hoe soepel is Koster Tuiste vir Bejaardes se inwoners. Dankie Richelle Kloppers

14/05/2026

Address

Malan Str 51
Koster
0348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koster Tuiste vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Koster Tuiste vir Bejaardes:

Share