Silwer Fleur Aftree - Oord

Silwer Fleur Aftree - Oord Silwer Fleur is n aftree - Oord in Kriel Mpumalanga. Gelee tussen Witbank en Secunda. Met voldoende Ons voorsien ‘n gebalanseerde maaltyd per dag teen lae pryse.
(5)

Silwer Fleur is ñ Aftree-Oord in Kriel, Mpumalanga, geleë tussen Witbank en Secunda, met voldoende mediese sorg en hospitaal naby. Ons bied 3 slaapkamer huise met volle geriewe en 1 slaapkamer woonstelle. Oggende is daar ñ klinieksuster aandiens wat basiese mediesedienste verrig. Een oggend per week is daar ‘n samekoms in die gemeenskapsaal waar die inwoners met ‘n kerkboodskap bedien word asook verversings. 24 uur sekuriteit met elektriese omheining word voorsien. Daar is ook Oordvervoer wat inwoners eenkeer per week dorp toe neem en terug. Verskeie ontspanings geriewe soos putt-putt, 'pool' ens. beskibaar. Ons beskik ook oor ‘n snoepwinkel en haarsalon op die perseel.

Address

Andre Street 4
Kriel
2271

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00

Telephone

0176486501

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silwer Fleur Aftree - Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Silwer Fleur Aftree - Oord:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram