Talita Koemi clinic Kroonstad

Talita Koemi clinic Kroonstad Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Talita Koemi clinic Kroonstad, Medical and health, Turner str 30, Kroonstad.

08/05/2026
My matching baby of Wednesdag!
07/05/2026

My matching baby of Wednesdag!

14/04/2026

Voorgeboorteklasse
Nuwe kursus begin
20 April 2026
Kontak 0824388438 vir meer inligting

Ons begin weer met n nuwe kursus voorgeboorteklasse einde Feb.  As jy 26 weke of meer swanger is en op n lekker manier w...
16/02/2026

Ons begin weer met n nuwe kursus voorgeboorteklasse einde Feb. As jy 26 weke of meer swanger is en op n lekker manier wil kom leer oor swangerskap, geboorte, pynverligting, borsvoeding ens, kontak my gerus. Sr Jorietha 0824388438

Koop vir jou of jou geliefde n hartjiewafel..met tuisgemaakte stroop.  Bestel joune vandag.  Tel 0824388438
12/02/2026

Koop vir jou of jou geliefde n hartjiewafel..met tuisgemaakte stroop. Bestel joune vandag. Tel 0824388438

Elke kind maak saak.  Onthou die laaste vaksinering is op 12 jaar en is beskikbaar by die kliniek. Kontak my gerus
29/01/2026

Elke kind maak saak. Onthou die laaste vaksinering is op 12 jaar en is beskikbaar by die kliniek. Kontak my gerus

Die kliniek waar elke baba tel en elke mammahart gerespekteer word. Bring jou babatjie vir my.
19/01/2026

Die kliniek waar elke baba tel en elke mammahart gerespekteer word. Bring jou babatjie vir my.

Grateful  news in 2026.  The clinic will be open on a Wednesday afternoon till 16h00
05/01/2026

Grateful news in 2026. The clinic will be open on a Wednesday afternoon till 16h00

31/12/2025

The clinic will be open 7 Jan 2026! Please phone for an appointment
0824388438

Address

Turner Str 30
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27824388438

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Talita Koemi clinic Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Talita Koemi clinic Kroonstad:

Share