
23/08/2025
π₯ Kry Jou Huis in Orde π₯
Jy word persoonlik uitgenooi na βn lewensveranderende 60-minuut sessie met die welbekende motiveringspreker Charl Marais by die Ignite & Revive Fees in Kroonstad.
Dit is nie net nog βn praatjie nie.
Dit is βn roep tot aksie β vir elke geestelike leier, ouer, gemeenskapsleier en besigheidseienaar wat gereed is om op te staan en saam te verklaar:
βοΈ βMaar ek en my huis β ons sal die Here dien.β β Josua 24:15
ποΈ Vrydag, 29 Augustus 2025
π 09:00 β 10:00
π Kroonstad Sel Gemeente Ouditorium
ποΈ Gratis toegang, maar registreer asseblief hier:
π https://forms.gle/zrEcTMHRNKsPCrCs5
Kom ons herfokus ons visie.
Kom ons herontsteek ons doel.
Kom ons neem ons huise, Besighede en dorpe terug β tot eer van God.
fans