16/03/2026
Net ’n eenvoudige speletjie… maar soveel ontwikkeling! 🌈
Ons maatjies moes ’n ring vat en op die regte kleurpad beweeg tot by die kegel om dit daar te sit. Speel-speel ontwikkel ons belangrike vaardighede en bou selfvertroue in beweging. 🤸♂️
Hiermee oefen ons:
• 🌈 Kleurherkenning
• 🤸 Balans en koördinasie
• 👀 Oog-hand koördinasie
• 🧠 Luister en instruksies volg