05/10/2024
Geur dans in die lug en versprei ‘n warm, sagte aroma wat jou sintuie omhul.
Dit bring ‘n gevoel van rustigheid en vrede, terwyl die sagte vlam dans in die kalmerende ruimte van jou tuiste.
Ontsnap jou realiteit en gaan op reis na ‘n wereld van kalmering en ontspanning.
Bestel jou GEUR kers vandag!
Beskikbaar in ń verskeidenheid van geure:
- Soet vrugte mengelmoes
- Swart framboos en vanielje
- Koffiekroeg
- Seebries
- Soet Karamel
0833064580 📞