10/12/2025
So kom ons jaar tot 'n einde baie dankie aan elkeen wat deel geneem het aan ons Secret Santa vir die wat bietjie weg gaan geniet dit en kom asseblief veilig terug Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan elkeen ons sien julle almal weer volgende jaar.