01/08/2018
Het jy gemoedsrus nodig wanneer dit kom by die versorging van jou geliefde ouer? EUREKA CARE is jou antwoord!! Hier vind jy nie net bekostigbare behuising en versorging van ouerwordende persone nie maar ook liefde en vrede vir die siel. Van ons dienste behels 24/7 versorging deur tenvolle opgeleide caregivers, deel-kamers met t.v en d.s.t.v in kamer, 3 gebalanseerde maaltye en tee tye daagliks, was van klere, kontrole oor medikasie en hulp met mobiliteit. Vir meer inligting besoek ons web blad www.eurekacare.co.za of kom gesels met ons in persoon by 47 Timberstraat Wentworth Park, Krugersdorp. Vir telefoniese navraag kontak ons gerus op 011 953 3259 / 082 807 7924
Eureka Care streef daarna om 'n modelhuis te wees waar ouerwordende persone in liefde en met menswaardigheid versorg word