Huis de Kuilen Kuilsrivier

Huis de Kuilen Kuilsrivier At Huis de Kuilen, we provide a safe, caring environment where the elderly can enjoy the best possible quality of life – physically, mentally, and emotionally.

23/05/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Elizabeth Pama, Julandy Stuurman, La Rochelle Klein, Conneline Lerato, Hannalien Dekock, Beanca Arons, Henry John Van Deventer, Simmone Mentor, Edwina Baartman, Nasieba Williams, Joanne Aks Moenin Arendse, Jan Van Schalkwyk, Chantal Arendse

🔥 Die bredie is in die pot, die sop is aan die prut, wit olifante word gemerk en die poeding word geskep… 🍲🍮🛍️Huis de Ku...
22/05/2026

🔥 Die bredie is in die pot, die sop is aan die prut, wit olifante word gemerk en die poeding word geskep… 🍲🍮🛍️

Huis de Kuilen is slaggereed vir môre se Mini Basaar! 🎉

Onthou — jy kan vandag reeds jou kaartjies koop om môre se lekkerte te verseker!

📍 23 Mei
📍 Skoolstraat 5, Kuilsrivier
⏰ Vanaf 09:00

Kom geniet lekker kos, gesellige kuier en fantastiese winskopies saam met ons!

18/05/2026
Dag van Ouer PersoneVandag staan ons vir ’n oomblik stil by die mense wat soveel paaie voor ons gestap het. Die hande wa...
15/05/2026

Dag van Ouer Persone

Vandag staan ons vir ’n oomblik stil by die mense wat soveel paaie voor ons gestap het. Die hande wat families opgebou het, hard gewerk het, opgeoffer het, gebid het en aangehou het — selfs deur moeilike tye.

By Huis de Kuilen is dit vir ons ’n voorreg om elke dag saam met hierdie besondere inwoners te leef, te lag en herinneringe te deel. Julle stories gee perspektief. Julle teenwoordigheid maak ons Huis ryker.

’n Groot dankie ook aan Erica en haar span van Feedem wat die eetsaal so mooi en feestelik gemaak het. Julle moeite en kreatiwiteit het vandag nog meer spesiaal gemaak.

🌟 HUIS DE KUILEN MINI BASAAR 🌟Dagboek solank die datum📍 Skoolstraat 5, Kuilsrivier📅 23 Mei 2026⏰ 09:00 – 12:00Daar gaan ...
15/05/2026

🌟 HUIS DE KUILEN MINI BASAAR 🌟

Dagboek solank die datum

📍 Skoolstraat 5, Kuilsrivier
📅 23 Mei 2026
⏰ 09:00 – 12:00

Daar gaan iets vir almal wees:
🥙 Hoender wraps
🍛 Tamatie bredie
🥘 Kerrie maalvleis roti
🥣 Groente sop
🥧 Maalvleispasteie
☕ Koffie / Tee / Koeldrank
📚 Boeke / Klere / Witolifante
🍮 Basaar en Malva poeding

🎟️ Beperkte kaartjies beskikbaar – bespreek nou!

📞 021 903 7055
📧 ontvangs@huisdekuilen.co.za

💛 Kom ondersteun Huis de Kuilen en geniet ’n gesellige oggend saam met ons! Deel gerus hierdie plasing met familie en vriende

Hier kry ons nog blomme 🌸Baie dankie aan die span van Breaking Ground vir die pragtige blomme. Huis de Kuilen is besonde...
14/05/2026

Hier kry ons nog blomme 🌸

Baie dankie aan die span van Breaking Ground vir die pragtige blomme. Huis de Kuilen is besonders dankbaar vir die seën wat ons hierdie week ontvang het!

A heartfelt thank you to Warren and his team from Woolworths Soneike for the wonderful surprise today. 🌸Thanks to your k...
13/05/2026

A heartfelt thank you to Warren and his team from Woolworths Soneike for the wonderful surprise today. 🌸

Thanks to your kindness, almost every lady could proudly show off a beautiful flower today. Your thoughtful gesture brought so many smiles and moments of joy.

We truly appreciate your generosity and care.








Vandag sê ons dankie aan ons wonderlike mediese afdeling — nie net op Verpleegstersdag nie, maar elke dag. Julle harde w...
12/05/2026

Vandag sê ons dankie aan ons wonderlike mediese afdeling — nie net op Verpleegstersdag nie, maar elke dag. Julle harde werk, omgee, geduld en liefde maak ’n verskil in soveel mense se lewens.

Dankie ook aan Erica en haar span van Feedem vir die heerlike cupcakes. Daar was beslis baie breë glimlagte vandag!

Baie geluk Beulia Visser met jou 70ste verjaarsdag. Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en kosbare oo...
12/05/2026

Baie geluk Beulia Visser met jou 70ste verjaarsdag. Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en kosbare oomblikke. Mag daar nog vele mooi verjaarsdae voorlê.

Address

5 School Street
Kuils River
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27219037055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis de Kuilen Kuilsrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis de Kuilen Kuilsrivier:

Share