24/09/2025
Godly place...
Vandag besef ek hoe dankbaar ek is vir die 25 werkers wat ek het...
Ons sit baie vas maar vandag het ek n dankbare hart om te sien hoe hulle elke oggend op hulle eie open met Godsdiens voor hulle n skof begin. Niemand het hulle gevra om dit te doen nie, dit was vir hulle belangrik.
Om in vertrekke in te stap by die werk en te sien iemand het Bybel verse teen die muur opgeplak...
God is ons almal se God. Ons weet niks is moontlik sonder hom nie. Al Inventibite se sukses en groei is net van Hom af!