Klein Karoo Dieetkundige / Dietitian

Klein Karoo Dieetkundige / Dietitian Health without obsession. Gentle Nutrition. Small steps towards sustainable habits. Attuned eating.

16/01/2026

Ek praat komende Maandagoggend om 10:30 op RSG radiostasie hieroor.

15/12/2025
05/11/2025
Is jy SEKER jy is nog honger?
05/11/2025

Is jy SEKER jy is nog honger?

As sekere kositems jou of jou kind bevrees maak.... Dis NIE normaal nie.
16/10/2025

As sekere kositems jou of jou kind bevrees maak.... Dis NIE normaal nie.

14/10/2025
Ek het n gesprek met   van RSG radio gehad gister, oor nuwejaarsvoornemens, sosiale media en volhoubare verandering. Alt...
28/01/2025

Ek het n gesprek met van RSG radio gehad gister, oor nuwejaarsvoornemens, sosiale media en volhoubare verandering. Altyd lekker om in Afrikaans hieroor te kan gesels!

Carien Meyer is ’n dieetkundige, en is passievol daaroor om mense te help om 'n gesonde verhouding met kos te hê. Sy praat oor kos en lyfdinge, en die media se uitbuiting daarvan.

Ek is besig om voor te berei vir n radio- praatjie oor ouer vroue en kos-en-lyf-dinge. Dit het my weer laat d**k aan hie...
21/01/2025

Ek is besig om voor te berei vir n radio- praatjie oor ouer vroue en kos-en-lyf-dinge. Dit het my weer laat d**k aan hierdie blog, "Ma's en hul dogters", wat ek 'n ruk terug geskryf het oor die uitdaging van dogters en ma's wat gelyktydig deur groot hormonale en liggaamlike omwentelinge gaan. As dit jy is, lees gerus, of stuur aan en laat weet my wat jy nog sou byvoeg!

www.carienmeyer.co.za

MA’S EN HUL DOGTERS: DEEL 2: Wanneer Ma se lyf óók verander - die dubbele uitdaging. Liewe, mede-ma of vrou. My vorige artikel (Deel 1) het die dubbele uitdaging begin aanraak van jou eie lyfveranderings en dalk gesondheidskrisisse terwyl jy terselfdertyd dogters in die huis het wat deur puberte...

Address

21 Van Riebeeck Str
Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Karoo Dieetkundige / Dietitian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Klein Karoo Dieetkundige / Dietitian:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram