Ladismith Apteek en Kliniek

Ladismith Apteek en Kliniek Deel van die My Pharmacy Groep
- Gemeenskaps Apteek wat n verskil maak - Elke dag! Vol instap Kliniek Diens, PCDT Apteker, VirtualGP

Presription medicine and other medicines and vitamins as well as selected gifts

Gelukkige Moedersdag aan al ons kliente, vriende en personeel! Dit is n voorreg om die Kannaland gemeenskap tot diens te...
11/05/2025

Gelukkige Moedersdag aan al ons kliente, vriende en personeel!

Dit is n voorreg om die Kannaland gemeenskap tot diens te wees!!


Goeie dag Ladismith Let asb dat ons winkel ure vir more van 09:00 tot 13:00 sal wees!
20/03/2025

Goeie dag Ladismith

Let asb dat ons winkel ure vir more van 09:00 tot 13:00 sal wees!

Happy New Year! Dankie vir die jaar se liefde en ondersteuning! Ons sien uit daarna om in 2025 weer tot u diens te wees!...
01/01/2025

Happy New Year!

Dankie vir die jaar se liefde en ondersteuning! Ons sien uit daarna om in 2025 weer tot u diens te wees!

Dankie vir die jaar se liefde en ondersteuning!             Let asb ons is toe vandag en more (26 Des).
25/12/2024

Dankie vir die jaar se liefde en ondersteuning!



Let asb ons is toe vandag en more (26 Des).

Ons Studex South Africa rak is weer vol!! Bederf jouself of jou kinders die kersfees!! Let asb ons skiet slegs opregte S...
27/11/2024

Ons Studex South Africa rak is weer vol!!

Bederf jouself of jou kinders die kersfees!!

Let asb ons skiet slegs opregte Studex produkte. Geen na maaksels of "fakes" nie!!

Ons personeel is opgelei om Studex te mag inskiet, en gebruik slegs die nuutste en beste toebehore.

11/11/2024

Goeie more Ladismith en Kannaland.

Let asb dat die apteek vandag eers om 10am sal oopmaak.

Jammer vir enige ongerief.

Die hele Linctagon reeks is beskikbaar by Ladismith Apteek!
22/10/2024

Die hele Linctagon reeks is beskikbaar by Ladismith Apteek!

Piascledine SA proudly stocked by Ladismith Apteek!
22/10/2024

Piascledine SA proudly stocked by Ladismith Apteek!

23/09/2024

18/08/2024

Goeie naand Ladismith,

Let asb dat ons n halwe langnaweek geneem het vir Victor se verjaarsdag laas week.

Ons maak more, Maandag 19 Aug, eers 1pm oop.

Jammer vir enige ongerief.

Dankie vir u volgehoue ondersteuning. Ons is trots om n hoeksteen in die gemeenskap te wees!

13/08/2024

Dankie aan Storm Regester en Johannes Dreyer vir julle puik diens met die eerste deel van die apteek se verbouings!

Ons sal jul met trots aanbeveel!





My Pharmacy Group South Africa Klein Karoo Curated

Address

32 Van Riebeeck Street
Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ladismith Apteek en Kliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ladismith Apteek en Kliniek:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Our Story

Gemeenskaps Apteek met n verskil. Ons mense kom altyd eerste! Ons het ook n Primere Gesondheidssorg Kliniek. Bring jou voorskirf, kry jou shampoo, en kies ook n geskenk vanuit ons wye verskeidenheid.