09/03/2026
Welkom by ons Groot motoriese speel groepies 😀
Hier fokus ons op die groot motoriese mylpale wat jou baba moet bereik, soos bv rol, sit, kruip en vele meer.
Daar word ook blootstelling gegee aan die fyn motoriese en sensoriese ontwikkeling van 'n baba.
Klassies word klein gehou om gefokus en intensioneel te bly.
Vir meer inligting, stuur vir ons 'n boodskap
📞0824673470