09/12/2025
Geagte Pasiente van Dr Coetsee & Dr Joubert.
Die praktyk sal gesluit wees vanaf die 15de Desember 2025 tot die 4de Januarie 2026.
Ons is weer oop Maandag die 5de Januarie 2026 om 08:00.
Skakel gerus die praktyk die week vir 'n afspraak om u voorskrifte te hernu wat dalk verval gedurende die fees tydperk.
Vir enige nood skakel gerus Mediclinic ER by 014 762 0400.
Vir enige ander navrae, stuur gerus vir ons 'n WhatsApp by 072 293 6273.
Geseënde Kersfees en Voorspoed vir die Nuwe Jaar!