Melissa Le Roux

Melissa Le Roux - Depression
- Emotional Intelligence
- Anxiety Disorders
- Bereavement and Loss
- Trauma

*Monday
Letsitele 14:00-17:45
*Tuesday
Tzaneen 13:00-15:45
*Wednesday
Tzaneen 13:00-15:45
*Thursday
Letsitele 14:00-17:45
*Friday
Letsitele 14:30-16:15

10/12/2024
11/11/2024

D O G T E R T J I E S &
M E N S T R U A S I E

My POPLAP-kursus is terug!

Vir soveel mammas is die gesprek oor menstruasie, grootword, lyfies en s*ks iets wat soos n berg voor hulle lê. Die meeste mammas wonder oor die wanneer, wat en hoe als verduidelik moet word. In hierdie POPLAP-kursus vir mammas met dogters tussen 8 en 10 (afhangende van jou dogter se ontwikkeling, haar maats, haar nuuskierigheid en sommer net die voorbereiding wat jy wil doen) help ek om die geselswerk makliker te maak. Hierdie is n voorbereidende kursus wat al die aanvanklike detail hanteer van menstruasie, borsontwikkeling en grootword. Dis n basiese wegtrekgesprek - jou dogtertjie word nie rypgedruk, blootgestel of onnodig nuuskierig gemaak nie.

Hierdie onderwerp van grootword en al die girlie goodies wat daarmee saamgaan is sulke kosbare gesprekke. Dit kan soveel beteken vir mammas én hul dogters teen die tyd dat die dogters tieners is en later in hulle lewe beste vriendinne is met hul ma's.

Dis aanlyn en beskikbaar om deur te werk in julle eie tyd. Dis beskibaar vir 3 maande vanaf aankope.

Hierdie kursus gaan iets wees wat julle só geniet. Jy gaan verstom staan oor hoe lekker die geselsies en lag gaan wees.

Kry jou kursus hier

https://grethawiid.co.za/course/jou-poplap-se-puberteit/

11/11/2024

My Bulletjie-kursus is die lekkerste, gemaklikste en beste wegtrekgesprek wat jy met jou jong kind kan hê. Dit is saamgestel vir seuns tussen die ouderdom van ongeveer 8 en 10.

Die ouderdom waarop julle dit deurwerk hang af van jou eie kind se maats, nuuskierigheid, vragies en hie voorbereid jy wil wees saam met hom. Dis regtig gedoen op só n manier dat die kinders lag, vrae vra en besef dat hulle maar met Mamma en Pappa ook kan praat oor lyfie-dinge en grootword sake.😉

Dis aanlyn, in julle eie tyd en vir 3 maande beskikbaar vanaf aankope.

Jy en jou jong bul gaan so lekker luister, kyk, gesels en lag. Hierdie is n ongelooflike belegging in sy toekoms en julle verhouding!

Kry die kursus hier👇
https://grethawiid.co.za/course/bulletjie-kursus/

28/08/2024
06/08/2024

When it comes to handling misbehavior, parents should aim to find effective consequences for their children—not punishments. Here are 5 tips that can make a big difference.

06/08/2024
22/07/2024

Emotions are defined as “energy in motion”, which means every action and every word we speak has an energy moving it. Becoming whole in our emotional landscape has three components: completing our past emotions from our own childhood, processing our present emotions, and intentionally shaping our future emotions. Many courses on emotional intelligence primarily focus on one or two of these components, but in this one-of-a-kind course, we will go deeply into all three.

By addressing our own childhood pains, we not only free ourselves, but also ensure we don’t unconsciously pass those hurts onto our children. Learning how to daily process emotions that come up in ourselves and our children create an environment of lifelong connection and understanding. And lastly, we all desire to nourish our family’s future with the fruit of the Spirit, and truly renewing our minds will produce much more patience, kindness, and love in our homes.

The Emotionally Whole Family is more than a course—it’s evidence based tools to bring transformation not only to yourself, but to your kids as well, as you partner with Holy Spirit. If you’re ready to take this step towards healing your past and creating a family culture full of love, join Seth for this 6 month course here:

https://www.spiritledfamilies.world/products/the-emotionally-whole-family-6-month-course

03/07/2024

I need this made into a giant poster

By ❤️

Address

Letsitele

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:45
Tuesday 13:00 - 15:45
Wednesday 13:00 - 15:45
Thursday 14:00 - 17:45
Friday 14:30 - 16:15

Telephone

+27641013698

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melissa Le Roux posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Melissa Le Roux:

Share