15/05/2021
Hi almal
Vanaand voel ek weer baie alleen, dit voel of niemand my meer nodig het nie, ek mis my ysterman net al hoe meer, ek huil weer vanaand so baie en voel weer baie depresief, dis of ek net al hoe meer na Jaype verlang, maar ek moet maar net aangaan met my verlange na my liefste seun wat so vinnig weggevat is uit my hart, hoe gaan mens aan sonder my Jaype, en hoe cope mens ek weet ek moet vir my ander kind aangaan, maar my lewe is so leeg en baie gebroke, ek mis my ysterman te veel, dasr is n groot leemte in my hart, hoe gaan mens aan na amoer ses maande maar dit voel ssos gister wat Jaype nog hier by my is, ek sien nog baie my vrolike seun voor my hy altyd gesmile al gaan dit hoe sleg met my seun, ai julle ek mis Jaype so baie, jammer ek weer so depresoe maar ek weet nie wat om te doen nie.