
29/09/2025
Is jy nie op daai punt waar jy sê ‘genoeg is genoeg’ nie?
Ek en my gesin het besluit — tot hiertoe en nie verder nie!
Dis tyd om beter te voel, beter te lyk en weer energie te hê vir die lewe.
Ons begin hierdie nuwe pad saam met Zane Joubert Registered Dietitian , en ek belowe jou, dis die beste besluit wat jy vir jouself kan maak.
Join my Marlize Nel en gesin nou! Kontak Zane 076 793 6290
🚫 Weg met die slegte gewoontes – 6 weke van skoon eet en nuwe gesonde gewoontes!
🥗 3 opsies per ete (geen snacks), met ruil-opsies as jy verveeld raak.
🎯 Fokus is gesondheid en gewoontes – kilo’s/cm wat val is net ’n bonus!
📅 Begin saam met my Maandag 13 Okt, of op jou eie tyd.
💰 R400 vir die 6 weke.
🚫 Cut the bad habits – 6 weeks of clean eating and building healthy routines!
🥗 3 meal options (no snacks), with swaps if you get bored.
🎯 Focus is on health – dropping a few kilos/cm is just a bonus!
📅 Start with me on Monday 13 Oct, or anytime that suits you.
💰 R400 for the full 6 weeks
Zané Joubert Registered Dietitian