Pastoral Therapist

Pastoral Therapist Trauma counselling
Grief counselling
Pastoral counselling
Relationship counselling
Crisis counsellin

Trauma counselling
Grief counselling
Pastoral counselling
Relationship counselling
Crisis counselling
Life skills
Communication skills

16/02/2019
08/11/2017

Die keuses wat ons maak het 'n invloed op ons lewe. Die keuses wat ander maak het 'n invloed op ons lewe. Dit waarmee jy jouself in jou gedagtes besig hou het 'n invloed op die manier waarop jy teenoor ander optree. Dit wat met jou in jou verlede gebeur het, het 'n invloed oor hoe jy oor jou toekoms d**k.

Ons mense raak soms so verstrengel in ons eie belewenisse en gedagtes dat ons nie meer self die pad vorentoe kan sien nie. Berading help ons om die konneksie wat daar is tussen dit wat ons beleef en hoe ons dit wat ons beleef interpreteer en die invloed wat dit op ons mens-wees het beter te verstaan. Berading help om weer die pad vorentoe te sien.

18/10/2017

"Om te praat help nie." Verkeerd! Dit is juis die vertel van jou lewensstorie wat jou help om jouself en jou omstandighede beter te verstaan.

09/10/2017

Are you struggling with the grief of the loss of a loved one? Did you experience a traumatic event in your life and now anger and fear are part of your life? Do you feel that you are always saying the wrong thing in your relationships with others? Contact me and start your journey to wholeness and healing.

04/10/2017

Van die begin tot die einde van 'n mens se lewe is dit ons opdrag om te leef. Deel van hierdie opdrag om te leef is om die lewe te geniet, keuses te maak, besluite te neem, krisisse te deurleef en om leefbare relasies op te bou met ander en jouself. Jou lewe is in een vervleg met die mense wat deel is of was van jou lewe.

Hierdie kom en gaan van mense in en uit jou lewe is soms traumaties. Traumatiese gebeure is gebeure wat so ekstreem, kragtig, skadelik, ontwrigtend en bedreigend is, dat dit buitengewone hanteringsvaardighede verg om daardeur en daarmee te leef.

Wat ons van God glo, oor God d**k en van God verwag het 'n invloed op hoe 'n mens traumatiese gebeure in jou lewe hanteer.

26/09/2017
26/09/2017
26/09/2017

Address

4 Jakarandalaan
Mafeking
2745

Telephone

0826503494

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pastoral Therapist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Pastoral Therapist:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category