06/04/2026
Party mense d**k klein velprobleme moet altyd deur ’n spesialis behandel word, maar baie klein prosedures kan veilig by jou huisdokter gedoen word. 🌿
By Drie Gewels Mediese Sentrum help ons met sekere klein prosedures soos die verwydering of behandeling van vratte, moesies en velmerkies.
Ons dokter sal eers die area ondersoek en saam met jou bespreek watter behandeling die beste opsie vir jou situasie is. 🧡
📞 Bel 022 482 1640 om ’n afspraak te maak.