03/04/2026
Ek wil net vir Ferdie Vermeulen en die span van Fuzion Motor Group ( Van Bestuur tot die F&i’s) dankie sê vir al julle moeite met die nuwe voertuig vir Mossie Begrafnis Dienste Mossie Funeral Services
Julle diens en ekstra myl sal nooit on gesien verby gaan nie, dankie dankie. Julle het ons gehelp met die aankoop om die koste te bespaar in die moeilike tye
Mag die van julle wat die lees en belang stel om nuwe wiele aan te skaf is daar net een wat julle hef te kontak en dus Ferdie van Fuzion.
Kom in kontak met my kantoor om sy kontak besonderhede te kry
Dankie Jesus dat U altyd voor ons uitloop sonder U is ons niks.