Dankbaar Senior Sentrum Memel FS

Dankbaar Senior Sentrum Memel FS Aftree Oord met woonstelle en n versorgings eenheid

07/10/2025
Wat n voorreg om die laaste hoofstuk van oom se lewe op aarde met jou te kon deel. Ons huil, maar die Hemel juig
22/09/2025

Wat n voorreg om die laaste hoofstuk van oom se lewe op aarde met jou te kon deel. Ons huil, maar die Hemel juig

In Loving Memory of Alfred Paige “Bob” Krebs (1929–2025)

Bob Krebs, as he was fondly known, was an upstanding member of the Memel community and a man wholly devoted to his Lord and Savior, Jesus Christ. His life was not lived for recognition or praise but for the glory of God alone.

He faithfully served in the Memel community for many years, always carrying the light of Christ wherever he went. In his later years, as his body grew frail, he moved to Meulstroom at the Dankbaar Senior Sentrum Memel FS where he was tenderly cared for. Even there, he saw his new surroundings as another harvest field for the Lord, sharing his gentleness, encouragement, and unwavering faith with those around him.

Bob’s wish was that no eulogy be given at his memorial, for all honor belonged to his Lord. Yet those who knew him will surely miss his quiet humility, his steadfast example, and the way he lived as a true servant of Christ.

Though we mourn his absence, we rejoice, knowing that Bob has entered into the presence of the One he lived his whole life to serve.

"Well done, good and faithful servant… enter into the joy of your Lord." — Matthew 25:23

‘n Veilige nes vir jou goue jare – nou beskikbaar!MEMEL – ‘n Bekostigbare en veilige aftreebestemming waar vars lug en g...
10/09/2025

‘n Veilige nes vir jou goue jare – nou beskikbaar!

MEMEL – ‘n Bekostigbare en veilige aftreebestemming waar vars lug en gemeenskapsgees steeds die norm is.“

Dankbaar Senior Sentrum – 18 Voortrekkerstraat, Memel
💗Enkel- en dubbel-eenhede beskikbaar – met badkamer en kombuis.
💗Bekostigbare huurpryse
💗Pragtige privaat patio-tuin
💗Wasmasjiene op perseel
💗24/7 cctv kameras vir gemoedsrus
💗Sonkrag gekoppel aan alle veiligheidstoerusting
💗Goed gebalanseerde, gaar etes Maandag tot Vrydag ingesluit (opsie op Sondae ook beskikbaar)

Beleef u goue jare in ‘n veilige, betrokke gemeenskap!

Skakel nou en bespreek jou plek! Kontak Anelda: 082 758 7971

07/09/2025

Wil jy kom aftree in n veilige en stil omgewing? Hier waar rus en vrede mekaar ontmoet. Ons voeg liefde en omgee by, en Genade dra ons deur elke dag. Word deel van ons Dankbaar familie, en jou familie kan gerus voel oor jou veiligheid en welstand. Ons kos is heerlik, ons personeel bekwaam en liefdevol. Ons is 100% privaat en ons pryse billik. Kontak Anelda by 0827587971 vir enige navrae.

‘n Nuwe hoofstuk wag in Memel!Vars lug, ‘n klein en hegte gemeenskap, en bekostigbare aftree-opsies wat u huislik laat v...
03/09/2025

‘n Nuwe hoofstuk wag in Memel!
Vars lug, ‘n klein en hegte gemeenskap, en bekostigbare aftree-opsies wat u huislik laat voel.

Dankbaar Senior Sentrum – 18 Voortrekkerstraat, Memel

🌷Enkel- en dubbel-eenhede beskikbaar met badkamer en kombuis.
🌷Persoonlike en rustige atmosfeer
🌷Pragtige privaat patio-tuin by elke eenheid
🌷Sonkrag vir ononderbroke veiligheid
🌷Wasmasjiene beskikbaar op perseel
🌷24/7 sekuriteitskameras en veilige toegang
🌷Vyf gebalanseerde, gaar etes per week (opsie vir Sondae ook beskikbaar)

By Dankbaar Senior Sentrum is elke dag ‘n nuwe begin.

Bel vandag vir Anelda en bespreek jou nuwe tuiste: 082 758 7971

Enkel en dubbelwoonstel dadelik beskikbaar. Skakel 0827587971
31/08/2025

Enkel en dubbelwoonstel dadelik beskikbaar. Skakel 0827587971

Om te sorg vir dié wat eens vir ons gesorg het, is die hoogste eer. ❤By Dankbaar Senior Sentrum bied ons ’n veilige, war...
29/08/2025

Om te sorg vir dié wat eens vir ons gesorg het, is die hoogste eer. ❤

By Dankbaar Senior Sentrum bied ons ’n veilige, warm en gesellige omgewing waar u geliefdes met waardigheid en liefde versorg word.

Kom gesels met Anelda en ontdek hoe ons u ouers of familielede kan ondersteun.

📞 Kontak Anelda: 082 758 7971
🏠 Dankbaar Senior Sentrum – ’n plek waar sorg en waardigheid ontmoet

Watch this space....
26/11/2024

Watch this space....

18/10/2024

Dubbel woonstel beskikbaar 1 Desember.
Enkel woonstel onmiddelik beskikbaar.
Kontak Anelda by 0827587971 vir meer inligting

Address

Memel

Telephone

+27713726053

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dankbaar Senior Sentrum Memel FS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dankbaar Senior Sentrum Memel FS:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram