Tirisano Mmogo Funeral Society

Tirisano Mmogo Funeral Society Working together since day one. Licenced & Authorised FSP
Serving the community since 2001

Funeral services on the 20th of September 2025
20/09/2025

Funeral services on the 20th of September 2025

20/09/2025
Lewensviering van wyle Albertus "Oubaas" Minnie
09/09/2025

Lewensviering van wyle Albertus "Oubaas" Minnie

Liewe kykers en familie,Ons is dankbaar dat julle saam met ons die live stream van die diens volg. TM Begrafnisonderneme...
08/09/2025

Liewe kykers en familie,
Ons is dankbaar dat julle saam met ons die live stream van die diens volg. TM Begrafnisondernemers is slegs verantwoordelik vir die uitsaaing van die diens deur middel van die live stream. Alle ander reëlings rondom die begrafnisdiens - insluitend die organisasie, program en uitvoering van die seremonie - word nie deur TM Begrafnisondernemers hanteer of gedoen nie.
As daar enige vrae is oor die diens self, kontak asseblief die betrokke familie direk.
Ons hoop die uitsending bring troos en herdenking in hierdie moeilike tyd.
Met dieper simpatie,
TM Begrafnisondernemers

Gedenk diens ter ere van Nick (Snorre) van NieuwenhuizenOns vra omverskoning oor die afsny van Oom Nick se diens. Dankbe...
03/09/2025

Gedenk diens ter ere van Nick (Snorre) van Nieuwenhuizen
Ons vra omverskoning oor die afsny van Oom Nick se diens. Dankbetuigings word hier geplaas.

02/09/2025

Gedenk diens ter ere van Nick van Nieuwenhuizen
Gebore - 1 Desember 1938
Oorlede - 24 Augustus 2025

Die diens sal regstreeks op Tirisano Mmogo Funeral Society se facebook blad uitgesaai word.
31/08/2025

Die diens sal regstreeks op Tirisano Mmogo Funeral Society se facebook blad uitgesaai word.

23/08/2025

Gedenk diens ter ere van Lorraine Fivaz
23 Augustus 2025

Address

36 Van Zyl Smit Street
Merafong City
2499

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 11:00

Telephone

+27828570495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tirisano Mmogo Funeral Society posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Tirisano Mmogo Funeral Society:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram