Love Mosaic Besigheids logos

Love Mosaic Besigheids logos Love Mosaic Besigheids logos is uniek omdat die logo gemosaic word kan dit as n kuns werk beskou word . Dit kan in die besgeheid se voorportaal gehang word .

Ek is Isak Brits en het MS en is in n rolstoel ek doen mosaic werk om my self te onderhou .

Goeie more aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende en welkom aan al die nuwe vriende. Hier is die nuwe mosaic projec...
24/01/2021

Goeie more aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende en welkom aan al die nuwe vriende.
Hier is die nuwe mosaic project wat ek nou klaar gemaamk het, dit was vir my self ook n eerste keer om n Family crest te mosaic. Ek het dit baie geniet al hoe wel dit baie werk is is dit altyd vir my baie lekker om my mosaic werk te doen.
Asb lief vriende kyk hier na en deel dit met julle vriende ek het die werk nodig soos almal daar buite.
Ek doen so Famielie wapen op n A1 canvas op hout en die koste daar aan verbonde is R 2500.00 waar van die helfte n deposeto betaal baar is voor af en die kliehent is verandwoordelik vir die vervoer relings van die mosaic werk stuk as dit klaar is.
Geseende groete Isak Brits Love Mosaic

09/01/2020

Goeie naad aan all Love Mosaic Besigheids logos vriende en welkom aan al die nuwe vriende. Hier mee wil ek graag uit my mens wees hart uit vra vir vir almal daar buite as eenige iemand belangstel of iemand dalk weet van iemand wat dalk sal belangstel om n gemosaic te besgeheid Logo te laat maak vir sy kantoor of vir sy raadsaal . Groot asb vriende vertel hulle van my werk en my blad. Geseende Nuwe jaars groete Isak Brits Love Mosaic besigheids logos

Goeie midag aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende en welkom aan al die nuwe vriende. Die fotos wat ek nou hier pla...
23/12/2019

Goeie midag aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende en welkom aan al die nuwe vriende. Die fotos wat ek nou hier plaas is die van Love Mosaic se eie logo die logo is 595 x 420 x 20 groot. Waar ek normaalweg n logo van 1m x 1m groot doen dan is als lekker groot. Hier was dit net mooi die teen oor gestelde als was piep klein en ek moes baie aanpas met die skryf werk gedeelte as ook met die letters want ek kon dit nie bulkie maak nie dit sou nie aan gepas het by die res van die logo nie . Hoekom ek so klein logo in die eerste plek gemaak het, dit is om dit te gebruik as ek my mosaic werk stuke wat ek weer gaan uitstal dan het ek my groot besigheids logo waarom ek my werk stuke kan uitstal en sodoende weet almal wie se werk stuke daar hang en terselfde tyd sien hulle ook ek maak ook logos. Groete geseende kervees en voor spoedege nuwe jaar Isak Brits Love Mosaic Besigheids logos.

22/12/2019

Goeie more aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende ek wil graag n baie groot versoek rig aan almal daar buite wat graag wil he dat ek julle blaje moet like. Ad dit asb somer op die blad dan is jou besigheids blad klaar hier groot asb.
Ek wil volgende Jaar erenstig logos begen doen so asb vriende vou die maatskapy beursies so biekie oop dat ons hier ook n paar pragstukke van julle maatskapy logo's kan doen en op die blad kan spog vir die wereld kan wys wat ons Suid Afrikaners kan vermag . Geseende sondag vir almal. Geseende kervees en voor spoedege nuwe jaar vir almal. Groete Isak Brits Love Mosaic besigheids logos.

21/12/2019

As Kersfader vir my n geskenk wil gee as hy my n keuse sou gee . Sou dit wees dat ek die jaar n paar logos kan kry om te kan doen as komiesie werk want dit sal my lewe n geseende lewe maak maar ook n dak baare mens. Dalk vra ek vir te veel ek weet nie. Maar ek wil graag vir my vrou in my lewe help om by te kan dra in die huis houding geld vir brandstof pta as ek hospital moet gaan. Dat ek haar kan bederf. Dis hoekom ek die twee mosaic besighede het . Groete Isak Brits Love Mosaic besigheids logos.

Goeie more aan Love Mosaic Besigheids logos vriende hier is n reeks fotos van my eerste logo wat ek gemosaic het as n ko...
21/12/2019

Goeie more aan Love Mosaic Besigheids logos vriende hier is n reeks fotos van my eerste logo wat ek gemosaic het as n komisie vir n kliehent . Soos julle kan sien daar gaan baie werk in so logo in . Die logo was 1m x 1m groot. Ek kan grooter gaan . Met die metiriaal se pryse wat op gegaan het was ek nou gedwing om my prys vir die logo aante pas vir die standaard 1m x 1m groote R 4500.00 en soos dit grooter gaan sal ons die prys daar volgens aanpas . Groete Isak Brits Love Mosaic besigheids logos.

Goeie more aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende hierdie blad het ek gestig vir die mense wat belangstel om besegh...
21/12/2019

Goeie more aan al Love Mosaic Besigheids logos vriende hierdie blad het ek gestig vir die mense wat belangstel om besegheids logos by my te bestel . Die logos vat so maand en n half om gemaak te word af hangend van die groote en die moeilikheidsgraad van wat op die logo geskryf moet word en die beskbaarheid van die verskilinde kleure teelkies wat gebruik moet word. Eenige iemand wat belangstel kan my op mesenger boobskappe los met n kotak no asb. Dan kan ons die logo verder bespreek.

Address

Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27722738127

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love Mosaic Besigheids logos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Love Mosaic Besigheids logos:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram