Huis Meyerton - Home for the Aged/ Tehuis vir Bejaardes

Huis Meyerton - Home for the Aged/ Tehuis vir Bejaardes Akkommodasie vir bejaardes wat nie onafhanklik in die gemeenskap kan woon nie.

20/04/2026
Die dames van die Aftreeoord geniet die sosiale interaksie met mekaar terwyl hul handwerkies doen.
16/04/2026

Die dames van die Aftreeoord geniet die sosiale interaksie met mekaar terwyl hul handwerkies doen.

'n Duisend dankies opreg en uit die hart vanaf almal by Huis Meyerton aan Cindy en Belinda vir die pragtigste kolwyntjie...
03/04/2026

'n Duisend dankies opreg en uit die hart vanaf almal by Huis Meyerton aan Cindy en Belinda vir die pragtigste kolwyntjies en ook baie dankie Jacolien vir die heerlike muffins vir Paasfees. Baie dankie ook aan Sandra wat ons inwoners met haar mooi klavierspel bederf het.

Baie dankie AVBOB vir die skenking van paaseiers vir ons inwoners. Dit word opreg waardeer.
01/04/2026

Baie dankie AVBOB vir die skenking van paaseiers vir ons inwoners. Dit word opreg waardeer.

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en...
29/03/2026

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die posvereistes voldoen.

05/03/2026

Ons wil Mosiac Funeral Group bedank dat hul die optrede vandag van sangers Chris Coetzer en Yolandi geborg het. Die musiek was kos vir die siel en ons bejaardes het dit baie geniet.

Ons vier Valentynsdag!
13/02/2026

Ons vier Valentynsdag!

Our staff were privileged to be trained by Leonie van Tonder, former CEO of FNB, in the Legitimate Leadership Model.Cong...
20/01/2026

Our staff were privileged to be trained by Leonie van Tonder, former CEO of FNB, in the Legitimate Leadership Model.
Congratulations to the following staff members on completing the training:
Grace Ralejoe, Tracy Nkuna, Estelle Pretorius, Pulane Molahli, Zipho Matyolo and Cynthia Chauke

The Home has a vacancy for a Registered Nurse. If you are interested and meet the job requirements, please apply.
11/12/2025

The Home has a vacancy for a Registered Nurse. If you are interested and meet the job requirements, please apply.

Ons wil graag vir Pandarasie bedank vir die pragtige tafel versierings en spyseniering.  Ons is ook dankbaar vir die hee...
11/12/2025

Ons wil graag vir Pandarasie bedank vir die pragtige tafel versierings en spyseniering. Ons is ook dankbaar vir die heerlike drankies wat geborg is deur Model Liquor Distributors. Baie dankie ook aan die Albertonse Mannekoor wat opgetree het.

Address

32 Shippard Street
Meyerton
1961

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Meyerton - Home for the Aged/ Tehuis vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Meyerton - Home for the Aged/ Tehuis vir Bejaardes:

Share