20/08/2021
Baie dankie vir elke liewe persoon wat deel was van vandag, wat ons bygestaan het in persoon en online. 🤗🙏🏻 Ons waardeer elke boodskap en elke gebed, elke persoon wat financially bygedra het. Al die ondersteuning beteken regtig Baie vir ons. Ons Kan voel hoe die Here ons toevou en dra. ❤️
Die Germishuys gesin... 🌹