dotELLA

dotELLA Making low tox living easy|Essential oils specialist|Aroma Touch practisioner|Empowering you

10/03/2026

💧 Voor jy nog ’n supplement koop… maak eers hierdie reg: WATER.
Water is nie “glamorous” nie.
Dit kom nie in ’n neon houer met “EXTREME” op nie.
Maar dit bly een van die mees basiese en kragtigste gewoontes vir gesondheid.
Goeie hidrasie help met: • energie
• fokus
• vertering
• temperatuurbeheer
• hoofpyn en hardlywigheid voorkoming
• en selfs gewigsbestuur
Water is nie ’n “magic fat burner” nie. Maar studies wys dat om suikerdrankies met water te vervang jou kalorie-inname kan verlaag.
En om ’n glas water voor etes te drink kan help dat jy voller voel en minder eet.
’n Goeie beginpunt vir baie mense is ongeveer:
💧 2–2.5 L water per dag vir vroue
Maar die maklikste toets is eenvoudig:
👉 As jy selde baie dors is en jou urine liggeel is, is jy gewoonlik goed gehidreer.
🍋 Hoe maak mens dit makliker om meer water te drink?
Maak dit lekker!
Jy kan byvoorbeeld byvoeg: • suurlemoen of lemmetjie
• bessies
• kruisement
• komkommer
Of vir die wat van essensiële olies hou:
doTERRA Lemon, Wild Orange, Grapefruit of Tangerine kan ’n eenvoudige glas water sommer baie lekker maak (gebruik altyd soos aangedui).
💧 7 maklike gewoontes om meer water te drink
1️⃣ Drink ’n glas wanneer jy wakker word
2️⃣ Drink voor elke ete
3️⃣ Hou ’n bottel by jou
4️⃣ Vervang een suikerdrankie per dag met water
5️⃣ Voeg natuurlike geur by
6️⃣ Gebruik elektroliete net wanneer jy baie sweet
7️⃣ Vul jou bottel weer na ontbyt, middagete en laatmiddag
💛 ’n Laaste gedagte
Jou liggaam vra dikwels nie nog ’n suikerdrankie nie…
Dit vra net water.
Nie fancy nie.
Nie duur nie.
Maar ongelooflik fundamenteel vir gesondheid.
💬 Kom ons maak dit prakties:
Hoeveel water mik jy vir hierdie week?
2 L?
2.5 L?
3 L?
En wat is jou gunsteling manier om water op te “upgrade”?
🍋 Suurlemoen
🍓 Bessies
🌿 Kruisement
🍊 doTERRA Citrus olies
Vertel in die kommentaar 👇

27/02/2026

Jy sal nie glo wat moontlik is nie‼️

Vir die volgende 24h sal ek aan jou ñ olie verkoop teen kosprys🤩

Moet asb nie hierdie kans vir ñ gesonder, kalmer, rustiger, beter JY, laat verbygaan nie💜🎉
Ek kan dit stuur met pudo box to box😍
Kontak my ASAP
072 123 2473

Met al my liefde en omgee...

Ek hoop om vinnigvan julle te hoor💜





Excited to share that I just got recognized as one of Joshua na die Reën's top fans! 🎉
17/02/2026

Excited to share that I just got recognized as one of Joshua na die Reën's top fans! 🎉

I was just thinking....WHAT am i really doing when I share doTERRA with others! 🌱💧 I am sharing a gift...  empowering pe...
17/02/2026

I was just thinking....WHAT am i really doing when I share doTERRA with others! 🌱💧

I am sharing a gift... empowering people to see how they can bring about positive changes in their own lives - physically - emotionally - spiritually - and financially 🌈

I believe I am helping people heal...💚 and I dont just mean health! I mean as a person...and if the pain or the problem happens to be UNFULLFILLED Dreams and Aspiration.... or the need to earn an extra Income to keep the wolves away from the door.... I am offering the opportunity to HEAL FINANCIALLY 💪

I REACH OUT and try to make a difference... This is ALWAYS about their needs and not mine... 🙏
...with doTERRA I am helping people to find SOLUTIONS... My objective is to HELP as many people as I can....🙋‍♂️🙋‍♂️🙋‍♂️🙋‍♂️🙋‍♂️🙋‍♂️🙋‍♂️🙋‍♂️🙋🙋🙋🙋🙋🙋🙋

My posture is one of: I come bearing gifts..🎁 and NOT that I am bothering them or asking them to do me a favour and take a look at doTERRA...I know the VALUE that we offer..💚 and not just in the life-changing products but in what we offer as a team to help and support their journey....

So.... now you know why I LOVE WHAT I DO...♥️

17/02/2026

Daaglikse Dingetjies🤩
Ons het seker maar elkeen ons roetine.. Myne moet asb so eenvoudig as moontlik wees😉

Daar is dinge om te doen en mense om te sien ek hou nie van fáf nie😝

En Osmanthus is een van my nuutste gunstellinge wat ñ alles in een olie is... gemoed en vel word gelyk gelawe en dan ruik ek sommer sag-lekker ook😍





13/02/2026

Ek lewe vir boodskappe soos hierdie‼️
My hart is om elke mamma hierdie verligting en wonderlike nagrus te gun💜
Met ñ rustige lyfie is elke mamma sommer net beter🥰




03/02/2026

Daaglikse Dingetjies🤩

Ek gaan nêrens sonder my allergie rollertjie nie‼️
Mens weet nooit wanneer die niesbui jou tref of jou oog begin jeuk nie.
Dis ook baie effektief op enige veluitslag of reakie op stof/stuifmeel/dierehare. Ligte kosallergië kan ook hokgeslaan word met hierdie 3 olies in ñ leë kapsule.

Dis ook SONDER ñ opstel wat newe-effekte beskryf💜

Dan spaar ek ook geld💲💲💲, omdat ek nie nodig het om ñ pilletjie, neusspuit, oogdruppel en salf te koop nie🎉🎉🎉

Vir die mammas met klein lyfies is dit nog meer ekonomies🥳
Want met die regte verdunning is dit veilig vir babas, kleuters en jou troeteldiere💃💃💃

As jy ook hierdie ondersteuning in jou huis wil hê, kontak my vandag nog😉





29/01/2026

Daaglikse Dingetjies🤩

Slaap is soos goud‼️
En om heerlik diep te kan slaap, beslis ñ voorreg.
En baie van ons het al die hulp nodig wat ons kan kry💜😄





28/01/2026

Daaglikse Dingetjies🤩

Met die regte olies in my huis is soveel uitdagings sommer kinderspeletjies😄

En ñ mens kan rollertjies klaar verdun koop of hulle self maak/hervul.

Zengest is ñ staatmaker in my huis vir almal. Dit help met opgeblase maag, krampe wat ongemak veroorsaak, dit help vir daai draai op die maag wat mens sommer bleek laat. My man gryp die botteltjie as daar ñ suurigheidjie in sy keel opstoot of as ons die feestyd bietjie oordoen het.
Dit help ook my vriendin wat ongemak ervaar agv gluten of die ander een se derems wat protesteer.

Dis selfs vir daai baba wat krul van ongemak op die magie.(met die regte verdunning natuurlik).





25/01/2026

Daaglikse Dingetjies🤩

Alhoewel ek was nie elke dag hare nie🤣

My hare groeie regtig stadig maar vandat ek Life Long Vitality aanvullings drink groei dit dubbel so vinnig🥳

Wat ek eindlik wil sê is...
Ek het al die hulp nodig wat ek kan kry😄
So Rosemary olie is nogal daai hulp🥰
En met hierdie olies is daar geen newe effekte nie‼️
Net ekstra effekte💃💃💃
soos verbeterde geheue & beter bloedsomloop. Roosmaryn is ook...
Luis werend
ñ Antioksidant
ñ Antidepressant
En sooooooveel meer🤩





21/01/2026

Daaglikse Dingetjies🤩

Nag‼️💜
Almal sê nag maar min raak regtig weg in ñ diep slaap😴
Hierdie "Sleep Stick" is een van my gunstelinge as dit by slaaptyd kom.





20/01/2026

Daaglikse Dingetjies🤩

Soms is ñ bederf net meer bederf as ander kere💃💃💃

Ek wag al maaaande om vir my hierdie ongelooflike oulike diffuser te koop.
En ek het nogal die Holiday Joy olie saam gekry🎉
Geure soos Wild Orange, Clove, Cassia, Frankincense, Ginger en Siberian Fir maak dit ñ fees van ñ geur🥰

En die feit dat die Bubble Diffuser beweging kan optel en dan begin werk spaar my olie, want hy is aan masr diffuse net as ek in die vertrek is😄





Address

Middelburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when dotELLA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram