27/05/2026
Dit lyk dalk soos speelβ¦ maar alles het βn doel π²
Ons gebruik speletjies, hindernisbane, sensoriese spel en beweging om belangrike vaardighede te bou.
By iPlay leer kinders deur pret β en groei elke sessie π
βοΈ β iplay.terapie@gmail.com
π β 14A Zuid Straat, Middelburg