
16/04/2023
Net slaaiblare en geen vleis … of net vleis en geen rys?
Wat hoort op jou bord as jy gesond wil eet en gesond wil leef?
Kom gesels met my tydens ’n konsultasie en ons ontwikkel saam gesonde eetgewoontes wat by jou daaglikse lewenspatroon inpas!
Skakel 013-243-5263 vir ‘n afspraak.