ROBO Kinderkinetics

ROBO Kinderkinetics KINDERKINETICS is a specialized pediatric field which aims to increase the total well-being of children aged 0-13 years.

This is done by stimulating, promoting, preventing, and rectifying age specific neuro-motor and physical skills.

Hier gaan ek bl🌸m en h🌸l. Laerskool Middelburg baie dankie vir die K L E U T E R A T L E T I E K B Y E E N K O M S🏃‍♂️ 💛...
19/02/2026

Hier gaan ek bl🌸m en h🌸l.

Laerskool Middelburg baie dankie vir die
K L E U T E R A T L E T I E K B Y E E N K O M S
🏃‍♂️ 💛🏆🥇
Ons het dit vreeslik geniet!

By ROBO is ons almal nommer 1 🙌

L i e f d e  het nie altyd woorde nodig nie,want  l i e f d e  praat sy eie taal!❤️❤️❤️Valentynsdag by ROBO. ❤️❤️❤️
14/02/2026

L i e f d e het nie altyd woorde nodig nie,
want l i e f d e praat sy eie taal!
❤️❤️❤️

Valentynsdag by ROBO.
❤️❤️❤️

ROBO gee om! 🧡💙 CANSA betrokkenheid op Wêreld Kankerdag. CANSA The Cancer Association of South AfricaAndries Du Preez - ...
06/02/2026

ROBO gee om! 🧡💙 CANSA betrokkenheid op Wêreld Kankerdag.

CANSA The Cancer Association of South Africa
Andries Du Preez - Public Figure

Ons deel graag die g o e i e   n u u s🩷💛💚💙Waardes boekreeks
03/02/2026

Ons deel graag die
g o e i e n u u s

🩷💛💚💙

Waardes boekreeks

"If we want our children to move mountains, we first have to let them get out of their chairs."- Nicolette Sowder💛💚🩷💙
03/02/2026

"If we want our children to move mountains, we first have to let them get out of their chairs."
- Nicolette Sowder
💛💚🩷💙

Geen droom is te groot as jy hard daarvoor werk!🩷💛🩵💚📚 Waardes boekreeks
28/01/2026

Geen droom is te groot as jy hard daarvoor werk!

🩷💛🩵💚
📚 Waardes boekreeks

Ons speelgrond is weer opgekikker! 🩷🩵💚💛Te danke aan ons gholfdag 2025! Weereens dankbaar vir elke bydrae, borg, en teenw...
28/01/2026

Ons speelgrond is weer opgekikker!
🩷🩵💚💛

Te danke aan ons gholfdag 2025! Weereens dankbaar vir elke bydrae, borg, en teenwoordigheid! ⛳️

Skadunette - Dexter's Fabrication
Nuwe speeltoerusting - MiFitness South Africa

Jou kind moet weet hy/sy is      g o e d   g e n o e g !Waardes boekreeks🩷🩵💚💛10 boeke in die reeks.Bestellings by 📞 0827...
24/01/2026

Jou kind moet weet hy/sy is
g o e d g e n o e g !

Waardes boekreeks
🩷🩵💚💛
10 boeke in die reeks.

Bestellings by 📞 0827829783

22/01/2026
💛GELUKKIG terug by ROBO Speelgroep 🖤
19/01/2026

💛GELUKKIG terug by ROBO Speelgroep 🖤

🩷 W e l k o m   t e r u g   b y   R O B O 🩵Mag  2 0 2 6  ‘n pragtige jaar wees vol geluk, groei en voorspoed, want jy is...
14/01/2026

🩷 W e l k o m t e r u g b y R O B O 🩵

Mag 2 0 2 6 ‘n pragtige jaar wees vol geluk, groei en voorspoed, want jy is waardevol!

💚 B. B. King het eens gesê: "The beautiful thing about learning is that no one can take it away from you." 💛

Mag jy blom waar jy geplant is en mag jy jou plekkie vul tot die beste van jou vermoë.

ROBO Kinderkinetics

Address

100 Eeufees Street, Clubville
Middelburg
1055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ROBO Kinderkinetics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to ROBO Kinderkinetics:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram