10/04/2026
Met groot hartseer het ons verneem van die afsterwe van Chris-Marie Grobler, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Ellisras . Ons gebede en innige meegevoel gaan uit aan haar familie, vriende, onderwysers en die hele Ellisras-gemeenskap in hierdie baie moeilike tyd. Mag julle krag en troos vind, en mag die kosbare herinneringe van Chris-Marie vir julle ’n bron van vertroosting wees. Ons dra julle in ons gedagtes en gebede. 🌿🌿🌿
With great sadness we heard of the passing of Chris-Marie Grobler, a Grade 12 learner at Hoërskool Ellisras. Our heartfelt condolences go out to her family, friends, teachers, and the entire Ellisras community during this very difficult time. May you find strength and comfort, and may the cherished memories of Chris-Marie be a source of consolation. You remain in our thoughts and prayers. 🌿🌿🌿