Mamma Juggel 24/7

Mamma Juggel 24/7 Mamma van 2wat alles juggel 24/7 �
Bou saam met my man � | Gesondheid & gewig planne � | Side h

‼️‼️‼️‼️‼️GRATIS KLASVanaand 7 uurJou selfoon is jou kantoor, jy kan van enige plek af werk en jou familie beleef ń self...
09/04/2026

‼️‼️‼️‼️‼️
GRATIS KLAS
Vanaand 7 uur

Jou selfoon is jou kantoor, jy kan van enige plek af werk en jou familie beleef ń selfoon revolusie want mamma verdien 4 keer die normale salaris letterlik van haar foon af in USD terwyl sy al haar aandag aan haar gesin kan gee.

Dis ń dollar inkomste langs die sportveld, terwyl Adinda memories bou saam met haar kinders want sy wil elke oomblik saam met hulle geniet.

Dis maklik, eenvoudig sonder enige risiko.

Kom kuier saam donderdag aand 7 uur want jou gesin het dalk ook ń selfoon revolusie nodig stuur W.a op 076 302 2020
Vir jou link.

Vriendelike groete
Benita Swart

09/04/2026

‼️‼️‼️‼️‼️
GRATIS KLAS
Vanaand 7 uur

Jou selfoon is jou kantoor, jy kan van enige plek af werk en jou familie beleef ń selfoon revolusie want mamma verdien 4 keer die normale salaris letterlik van haar foon af in USD terwyl sy al haar aandag aan haar gesin kan gee.

Dis ń dollar inkomste langs die sportveld, terwyl Adinda memories bou saam met haar kinders want sy wil elke oomblik saam met hulle geniet.

Dis maklik, eenvoudig sonder enige risiko.

Kom kuier saam donderdag aand 7 uur want jou gesin het dalk ook ń selfoon revolusie nodig kliek net op die link
👇👇👇👇👇

https://meet.google.com/bhn-csya-nqu

30/03/2026
🌿 Lumare Privaat Aftreeoord – Jou Stilte, Jou Rustigheid 🌿Droom van ’n aftreeplek waar voëls sing, vars boslug jou omvou...
29/03/2026

🌿 Lumare Privaat Aftreeoord – Jou Stilte, Jou Rustigheid 🌿

Droom van ’n aftreeplek waar voëls sing, vars boslug jou omvou en elke dag gevul is met vrede en gemak? By Lumare Privaat Aftreeoord kry jy nie net ’n huis nie, maar ’n leefstyl: veilig, privaat en vol hartlike gemeenskap.

✨ Hoekom Lumare?
Privaat en veilig – jou rustigheid is ons prioriteit
Natuurskoon rondom jou – staptogte, tuine en bome
Sosiale aktiwiteite – lag en deel herinneringe saam

Moderne geriewe en gemaklike huise
Personeel wat regtig omgee
Maak jou aftrede ’n tyd van vreugde en rus – by Lumare is elke dag ’n bietjie soos ’n vakansie.

📞 Kontak ons vir ’n rondleiding:
066 385 5039
Louise Coertze – WhatsApp 078 960 9532
🌐 Besoek ons: www.lumareprivateretirement.co.za⁠�

Discover comfort and care in our retirement community. Your journey to a fulfilled and worry-free retirement starts here

29/03/2026

Check out BenitaBuildsFuture 0763022020’s video.

27/03/2026

Jou salaris het ingekom…

maar so ook die spanning.

As ’n werkende ma weet jy hoe dit voel—

Die klein goed begin opbou…

👉 Argumente oor geld
👉 ’n salaris wat nie genoeg is nie
👉 Druk op jou en jou man

Kos.
Petrol.
Rekeninge.

En op die einde van die dag?

Julle baklei nie eintlik met mekaar nie…
julle baklei oor iets wat julle nie kan beheer nie.

Ek was daar.

Elke maand dieselfde siklus—

Werk.
Stres.
Spanning in die huis.

Tot ek een dag gesê het:

Genoeg is genoeg.

Ek het besef…

Ek kan nie meer net op een inkomste staatmaak nie.
Nie in vandag se wêreld nie.

En dis toe wat ek begin het
om iets ekstra te bou…

stadig
van my huis af
van my foon af

Nie perfek nie.
Net konsekwent.

En stadig het dinge begin verander…

👉 Minder stres
👉 Meer asemruimte
👉 Meer vrede in my huis

Want aan die einde van die dag—

dis nie net oor geld nie.
Dis oor jou huis.
Jou verhouding.
Jou vrede.

Ek het so gevoel en nou help ek mammas wat vasgevang is in daai sirkel.

Komment vas of stuur my W.A op 076 076 302 2020

Het jy ’n besigheidsidee maar sukkel om dit te laat werk?Ek weet hoe dit voel… Ek het ook gedroom van my eie besigheid, ...
27/03/2026

Het jy ’n besigheidsidee maar sukkel om dit te laat werk?

Ek weet hoe dit voel… Ek het ook gedroom van my eie besigheid, maar gesukkel met:

❌ Verkope
❌ Produk-lansering
❌ Besigheidsgroei

Ek het my foute gemaak, geleer en gevind hoe om dit reg te doen. Nou help ek ander om hul idees in ’n winsgewende besigheid te omskep!

✨ Jou idee verdien om te werk. Jou droom verdien om waar te word.

📞 Kontak my nou: 076 302 2020

27/03/2026

Besluit neem aksie.
W.A 0764022020

25/03/2026

Watch, follow, and discover more trending content.

25/03/2026

Mamma jy wat geld wil maak aanlyn
Maar nie gesig wys nie ek het oplosing vir jou.
Komment Ek en ek gaan gratis klas met jou
Deel.

Address

11 Singel Avenue
Modimolle

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 10:00 - 12:00

Website

http://www.benitadigitalvision.com/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamma Juggel 24/7 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share