Baden NGK primêre skool

Baden NGK primêre skool Ons is 'n klein skool met 'n groot hart, waar gelukkige kinders lekker leer en speel.

WÊRELD BOEKEDAG🧚🏽‍♀️🦸🏽Baie geluk aan die volgende wenners wat aangewys is by die skool🌟Graad R: 1. Zayo Swarts - Ninja2....
23/04/2026

WÊRELD BOEKEDAG🧚🏽‍♀️🦸🏽

Baie geluk aan die volgende wenners wat aangewys is by die skool🌟

Graad R:
1. Zayo Swarts - Ninja
2. Jessnique Theunis - Moana
3. Lorené Philander - Wednesday

Graad 1 - 3
1. Aldonay Smith - Swart Kat
2. Celestia October - Rooikappie
3. Dareeq Andoones - Seerower

Graad 4 - 6
1. Sunaydia Moses - Rooikappie
2. Garthline Olivier - Pippie Langkous
3. Colton-Jovanau September - Karate Kid

FEDSAS

Vandag is wêreld boekedag! Ons leerders het baie mooi hulle gunsteling boek karakters uitgebeeld. WKOD se mantra is: "Wa...
23/04/2026

Vandag is wêreld boekedag! Ons leerders het baie mooi hulle gunsteling boek karakters uitgebeeld. WKOD se mantra is: "Waar lesers groei, groei denke"


Wêreld-outisme-bewusmakingsdag was 2 April. Ons het vandag aangetrek en lekker gesels oor wat outisme behels en om almal...
10/04/2026

Wêreld-outisme-bewusmakingsdag was 2 April. Ons het vandag aangetrek en lekker gesels oor wat outisme behels en om almal te aanvaar en te respekteer rondom ons.

Deur bewustheid te kweek, skuif ons die fokus van blote bewusmaking na ware aanvaarding en ondersteuning vir persone met outisme.

Baie geluk aan die Top 3 van kwartaal 1🏅Graad 11. Celestia October2. Aden Cupido3. Clishay Williams Graad 21. Franey Mat...
30/03/2026

Baie geluk aan die Top 3 van kwartaal 1🏅

Graad 1
1. Celestia October
2. Aden Cupido
3. Clishay Williams

Graad 2
1. Franey Mathyse
2. Dareeq Andoones
3. Jazmia May

Graad 3
1. Evandré Philander
2. Meyoncé Skrader
3. Le-Mark Oerson

Graad 4
1. Kay Skippers
2. Keaton Skrader
3. Jaydewin Opperman

Graad 5
1. San-Marie Mathyse
2. Shakira Swanepoel
3. Aziah Solomons

Graad 6
1. Waylin Skippers
2. Michael Ross
3. Libby-Dean Scheepers

Baie dankie aan al die ouers wat ons Hamper lootjielys ondersteun het. Baie geluk aan die wenners🌟Meeste lootjies verkoo...
30/03/2026

Baie dankie aan al die ouers wat ons Hamper lootjielys ondersteun het. Baie geluk aan die wenners🌟

Meeste lootjies verkoop: Brianwill Janse
2de Meeste lootjies verkoop: Jamesin Wewers, Meckay Haarhoff en Celestia October

28 Maart was ons jaarlikse gholfdag gehou by Montagu Golf Club ⛳️ Dit was 'n heerlike dag met perfekte weer. Baie dankie...
29/03/2026

28 Maart was ons jaarlikse gholfdag gehou by Montagu Golf Club ⛳️
Dit was 'n heerlike dag met perfekte weer.

Baie dankie aan al die spelers wat kom deelneem het. Spesiale dank aan ons lojale spelers wat elke jaar weer kom speel, asook die Sanlam toergroep vir julle lekker gees. 🤩

🙏🏼Groot dank aan die personeel: S Esterhuyse, J Saunders, C October, L Jacobs en M K**k vir die harde werk gister. Ons is 'n klein span, maar met sulke spanwerk is geen taak te groot nie.

🌟Baie dankie aan al ons borge. Sonder julle sal die dag nie suksesvol kon wees nie. Graag bedank ons die volgende persone/besighede:

Theunis Mostert
Francois Joubert
Van Zyl & Hofmeyer
Anton Conradie Vervoer
Wynland besproeïng
Montagu Toyota
Montagu Kelder
Rietrivier Kelder
Bon Courage
Sankie Jordaan
JP & Jane Jordaan
CBR Bande
CC Vervoer
Wine Valley Safari
Avalon Springs
Montspa
Niel se Huiswinkel
Kosie Goeieman
Kosie Conradie
Marius Julius
Gavin van Zyl
Die Vetkoekie
Viljoensdrift
Drie Berge
Protea Plaas
22 Church Street
Carma Hair Studio
Montagu Built It
R62 Brewery
Werners Meat Market
Mitchells Pub & Grill
Busy Beez
Overberg rekenaardienste
Kloof padstal
Koos en Susan Esterhuyse
DHL Stormers
Sanbona
Edenville boerdery
Pick n Pay Robertson

Baie geluk aan al die wenners! 🏌🏽

🔴Neem kennis - Ouervergadering🔴🗓 Woensdag 25 Maart⏰️18:30🚎 Bus vertrek 17:45 uit Ashbury
18/03/2026

🔴Neem kennis - Ouervergadering🔴

🗓 Woensdag 25 Maart
⏰️18:30
🚎 Bus vertrek 17:45 uit Ashbury

17/03/2026
Kaapse Wynland het vandag 'n groep gestuur om die tonneelstuk, Oom Shakes leer skoonmaak, te kom opvoer. 😁Die opvoering ...
17/03/2026

Kaapse Wynland het vandag 'n groep gestuur om die tonneelstuk, Oom Shakes leer skoonmaak, te kom opvoer. 😁
Die opvoering was baie pret en die leerders het meer geleer oor waterbesparing, higiëne, herwinning en dat ons die omgewing moet skoon hou. 🚰🚮♻️
Baie dankie vir die lekker besoek!

Die Cape Epic 2026 fietsryers het vandag met Stage 1 verby ons skool gery. Die leerders was baie opgewonde om hierdie be...
16/03/2026

Die Cape Epic 2026 fietsryers het vandag met Stage 1 verby ons skool gery. Die leerders was baie opgewonde om hierdie besonderse groep te kon aanskou.🚴🏻‍♂️🚴🏼‍♀️

16/03/2026

Die Cape Epic 2026 fietsryers het vandag met Stage 1 verby ons skool gery. Die leerders was baie opgewonde om hierdie besonderse groep te kon aanskou.🚴🏻‍♂️🚴🏼‍♀️

Address

Montagu
6720

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baden NGK primêre skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share